Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls - Wikipedia

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hier volg 'n alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls:


A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z

[wysig] A

[wysig] B

[wysig] D

  • Dassievoël
  • Diederikkie
  • Dikkop :- Gewone Dikkop
  • Dikkop :- Waterdikkop
  • Dobbertjie :- Kleindobbertjie
  • Dobbertjie :- Kuifkopdobbertjie
  • Dobbertjie :- Swartnekdobbertjie
  • Draaihals
  • Drawwertjie :- Bloukopdrawwertjie
  • Drawwertjie :- Bronsvlerkdrawwertjie
  • Drawwertjie :- Driebanddrawwertjie
  • Drawwertjie :- Dubbelbanddrawwertjie
  • Drawwertjie :- Trekdrawwertjie
  • Duif :- Europese Tortelduif
  • Duif :- Geelbekbosduif
  • Duif :- Gewone tortelduif
  • Duif :- Grootringduif
  • Duif :- Kransduif
  • Duif :- Papegaaiduif
  • Duif :- Rooioogtortelduif
  • Duif :- Tuinduif
  • Duif :- Withalsbosduif
  • Duif :- Blouvlerkduifie
  • Duif :- Groenvlerkduif
  • Duif :- Kaneelduif
  • Duif :- Lemoenduifie
  • Duif :- Namakwaduifie
  • Duif :- Rooiborsduifie
  • Duif :- Witborsduifie
  • Duiker :- Bankduiker
  • Duiker :- Keiserduiker
  • Duiker :- Kuifkopduiker
  • Duiker :- Rietduiker
  • Duiker :- Trekduiker
  • Duiker :- Witborsduiker
  • Duikstormvoël :- Gewone duikstormvoël
  • Duikstormvoël :- Kleinduikstormvoël

[wysig] E

[wysig] F

  • Familievoël
  • Fisant :- Bosveldfisant
  • Fisant :- Kaapse fisant
  • Fisant :- Klipfisant
  • Fisant :- Natalse fisant
  • Fisant :- Rooibekfisant
  • Fisant :- Rooikeelfisant
  • Flamink :- Grootflamink
  • Flamink :- Kleinflamink
  • Flap :- Geelrugflap
  • Flap :- Kaapse flap
  • Flap :- Kortstertflap
  • Flap :- Langstertflap
  • Flap :- Rooikeelflap
  • Flap :- Witvlerkflap
  • Fraiingpoot :- Bontfraiingpoot
  • Fraiingpoot :- Grysfraiingpoot
  • Fraiingpoot :- Rooihalsfraiingpoot
  • Fregatvoël :- Grootfregatvoël
  • Fregatvoël :- Kleinfregatvoël
  • Fret :- Dikbekfret
  • Fret :- Gewone fret
  • Fret :- Rooirugfret

[wysig] G

  • Gans :- Dwerggans
  • Gans :- Kolgans
  • Glasogie :- Geelglasogie
  • Glasogie :- Groenglasogie of Kaapse Glasogie
  • Grasvoël
  • Grasvoël :- Breëstertgrasvoël
  • Griet :- Amerikaanse griet
  • Griet :- Bandstertgriet
  • Griet :- Swartstertgriet
  • Gryskoppie

[wysig] H

  • Hadeda
  • Hamerkop
  • Heuningvoël :- Dunbekheuningvoël
  • Heuningvoël :- Skerpbekheuningvoël
  • Heuningwyswer :- Gevlekteheuningwyswer
  • Heuningwyswer :- Grootheuningwyswer
  • Heuningwyswer :- Kleinheuningwyswer
  • Heuningwyswer :- Oostelike heuningwyswer
  • Hoephoep
  • Houtkapper :- Bonthoutkapper
  • Houtkapper :- Geelbleshoutkapper
  • Houtkapper :- Groenhoutkapper
  • Houtkapper :- Kuifkophoutkapper
  • Houtkapper :- Rooikophoutkapper
  • Houtkapper :- Witoorhoutkapper
  • Hyliota :- Geelborshyliota
  • Hyliota :- Mashonahyliota

[wysig] I

[wysig] J

  • Jakkalsvoël :- Bosjakkalsvoël
  • Jakkalsvoël :- Bruinjakkalsvoël
  • Jakkalsvoël :- Langbeenjakkalsvoël
  • Jakkalsvoël :- Rooiborsjakkalsvoël
  • Jakkalsvoël :- Witborsjakkalsvoël
  • Janfrederik :- Bandkeeljanfrederik
  • Janfrederik :- Gewone janfrederik
  • Janfrederik :- Gunningse janfrederik
  • Janfrederik :- Heuglinse janfrederik
  • Janfrederik :- Lawaaimakerjanfrederik
  • Janfrederik :- Nataljanfrederik
  • Janfrederik :- Witkeeljanfrederik
  • Janfrederik :- Witkoljanfrederik
  • Jangroentjie

[wysig] K

  • Kakelaar :- Gewone Kakelaar of Rooibekkakelaar
  • Kakelaar :- Perskakelaar
  • Kakelaar :- Swartbekkakelaar
  • Kalkoentjie :- Angolakalkoentjie
  • Kalkoentjie :- Geelkeelkalkoentjie
  • Kalkoentjie :- Oranjekeelkalkoentjie
  • Kalkoentjie :- Rooskeelkalkoentjie
  • Kanarie :- Bergkanarie
  • Kanarie :- Bergpietjiekanarie
  • Kanarie :- Dikbekkanarie
  • Kanarie :- Geelkanarie
  • Kanarie :- Geelborskanarie
  • Kanarie :- Geeloogkanarie
  • Kanarie :- Gestreepte kanarie
  • Kanarie :- Kaapse kanarie
  • Kanarie :- Kaapse pietjiekanarie
  • Kanarie :- Streepkopkanarie
  • Kanarie :- Swartkopkanarie
  • Kanarie :- Swartoorkanarie
  • Kanarie :- Witkeelkanarie
  • Kanarie :- Witvlerkkanarie
  • Kapokvoël :- Gryskapokvoël
  • Kapokvoël :- Kaapse kapokvoël
  • Katakoeroe :- Bloukatakoeroe
  • Katakoeroe :- Swartkatakoeroe
  • Katakoeroe :- Witborskatakoeroe
  • Katlagter :- Kaalwangkatlagter
  • Katlagter :- Pylvlerkkatlagter
  • Katlagter :- Swartwangkatlagter
  • Katlagter :- Witkatlagter
  • Katlagter :- Witkruiskatlagter
  • Kelkiewyn
  • Kemphaan
  • Kiewiet :- Amerikaanse goue strandkiewiet
  • Kiewiet :- Bontkiewiet
  • Kiewiet :- Grootswartvlerkkiewiet
  • Kiewiet :- Grysstrandkiewiet
  • Kiewiet :- Kleinswartvlerkkiewiet
  • Kiewiet :- Kroonkiewiet
  • Kiewiet :- Lelkiewiet
  • Kiewiet :- Oosterse goue strandkiewiet
  • Kiewiet :- Spoorvlerkkiewiet
  • Kiewiet :- Witkopkiewiet
  • Kiewiet :- Witvlerkkiewiet
  • Klappertjie :- Hoëveldklappertjie
  • Klappertjie :- Laeveldklappertjie
  • Kleinjantjie :- Bandkeelkleinjantjie
  • Kleinjantjie :- Geelborskleinjantjie
  • Kleinjantjie :- Gryskleinjantjie
  • Kleinjantjie :- Ruddse kleinjantjie
  • Kleinjantjie :- Swartkopkleinjantjie
  • Kliplyster
  • Klopkloppie :- Bleekkopklopkloppie
  • Klopkloppie :- Gevlektelopkloppie
  • Klopkloppie :- Kleinsteklopkloppie
  • Klopkloppie :- Landeryklopkloppie
  • Klopkloppie :- Woestynklopkloppie
  • Knoet
  • Koekoek :- Afrikaanse koekoek
  • Koekoek :- Dikbekkoekoek
  • Koekoek :- Europese-
  • Koekoek :- Gevlekte koekoek
  • Koekoek :- Kleinkoekoek of Madagaskarkoekoek
  • Koekoek :- Langstertkoekoek
  • Koekoek :- Swartkoekoek
  • Koester :- Bergkoester
  • Koester :- Boomkoester
  • Koester :- Bosveldkoester
  • Koester :- Donkerkoester
  • Koester :- Geelborskoester
  • Koester :- Gestreepte koester
  • Koester :- Gewone koester
  • Koester :- Goudkoester
  • Koester :- Klipkoester
  • Koester :- Kortstertkoester
  • Koester :- Nicholsonse koester
  • Koester :- Rooikeelkoester
  • Koester :- Vaalkoester
  • Koester :- Woudkoester
  • Kolpensie :- Groenkolpensie of Groenrobbin
  • Kolpensie :- Rooikeelkolpensie of Rooikeelrobbin
  • Kolpensie :- Rooskeelkolpensie of Rooskeelrobbin
  • Konkoit
  • Korhaan :- Bloukorhaan
  • Korhaan :- Boskorhaan
  • Korhaan :- Langbeenkorhaan
  • Korhaan :- Swartkorhaan
  • Korhaan :- Vaalkorhaan
  • Korhaan :- Witpenskorhaan
  • Korhaan :- Witvlerkkorhaan
  • Korhaan :- Woestynorhaan of Damarakorhaan
  • Koringvoël
  • Kraai :- Huiskraai
  • Kraai :- Swartkraai
  • Kraai :- Witborskraai
  • Kraai :- Withalskraai
  • Kraanvoël :- Bloukraanvoël
  • Kraanvoël :- Lelkraanvoël
  • Krapvreter
  • Kruiper :- Boomkruiper
  • Kwartel :- Afrikaanse Kwartel
  • Kwartel :- Bloukwartel
  • Kwartel :- Bontkwartel
  • Kwartelkoning
  • Kwarteltjie :- Bosveldkwarteltjie
  • Kwarteltjie :- Kaapse Kwarteltjie
  • Kwêkwêvoël :- Groenrugkwêkwêvoël
  • Kwêkwêvoël :- Grysrugkwêkwêvoël
  • Kwelea :- Kardinaalkwelea
  • Kwelea :- Rooibekkwelea
  • Kwelea :- Rooikopkwelea
  • Kwêvoël
  • Kwikkie :- Bergkwikkie
  • Kwikkie :- Bontkwikkie
  • Kwikkie :- Geelkwikkie
  • Kwikkie :- Gewone Kwikkie
  • Kwikkie :- Gryskwikkie
  • Kwikkie :- Sitroengeelkwikkie

[wysig] L

  • Laksman :- Bontroklaksman
  • Laksman :- Fiskaallaksman
  • Laksman :- Gryslaksman
  • Laksman :- Kortstertlaksman
  • Laksman :- Kremetartlaksman
  • Laksman :- Langstertlaksman
  • Laksman :- Olyfboslaksman
  • Laksman :- Oranjeborsboslaksman
  • Laksman :- Rooiborslaksman
  • Laksman :- Rooiruglaksman
  • Laksman :- Sousase Laksman
  • Laksman :- Stekelkophelmlaksman
  • Laksman :- Swarthelmlaksman
  • Laksman :- Swartoogboslaksman
  • Laksman :- Withelmlaksman
  • Langstertjie :- Bruinsylangstertjie
  • Langstertjie :- Gevlekte Langstertjie
  • Langstertjie :- Karoolangstertjie
  • Langstertjie :- Namakwalangstertjie
  • Langstertjie :- Rooioorlangstertjie
  • Langstertjie :- Swartbandlangstertjie
  • Langstertjie :- Woudlangstertjie
  • Langtoon :- Dwerglangtoon
  • Langtoon :- Grootlangtoon
  • Lepelaar
  • Lewerik :- Barlowse lewerik
  • Lewerik :- Bosveldlewerik
  • Lewerik :- Dikbeklewerik
  • Lewerik :- Donkerlewerik
  • Lewerik :- Drakensberglewerik
  • Lewerik :- Duinlewerik
  • Lewerik :- Grysruglewerik
  • Lewerik :- Karoolewerik
  • Lewerik :- Kortkloulewerik
  • Lewerik :- Langbeklewerik
  • Lewerik :- Namakwalewerik
  • Lewerik :- Namiblewerik
  • Lewerik :- Pienkbeklewerik
  • Lewerik :- Rooilewerik
  • Lewerik :- Rooikoplewerik
  • Lewerik :- Rooineklewerik
  • Lewerik :- Rooiruglewerik
  • Lewerik :- Sabotalewerik
  • Lewerik :- Spotlewerik
  • Lewerik :- Swartoorlewerik
  • Lewerik :- Vaalbruinlewerik
  • Lewerik :- Vaalrivierlewerik
  • Lewerik :- Vlaktelewerik
  • Lewerik :- Woestynlewerik
  • Loerie :- Bloukuifloerie
  • Loerie :- Bosloerie
  • Loerie :- Knysnaloerie
  • Loerie :- Rooikuifloerie
  • Lyster :- Angolakliplyster
  • Lyster :- Gevlektelyster
  • Lyster :- Kaapse berglyster
  • Lyster :- Kaapse kliplyster
  • Lyster :- Korttoonkliplyster
  • Lyster :- Langtoonkliplyster
  • Lyster :- Natallyster
  • Lyster :- Olyflyster
  • Lyster :- Oranjelyster
  • Lyster :- Oranjeborsberglyster
  • Lyster :- Palmôrelyster
  • Lyster :- Rooibeklyster
  • Lyster :- Rooistertmôrelyster
  • Lyster :- Swartberglyster
  • Lyster :- Tristanlyster
  • Lyster :- Witborslyster

[wysig] M

  • Mahem
  • Makou :- Wildemakou
  • Malbaatjie
  • Malgas :- Australiese Malgas
  • Malgas :- Bruinmalgas
  • Malgas :- Witmalgas
  • Malmok :- Bloubekmalmok
  • Malmok :- Bruinmalmok
  • Malmok :- Geelneusmalmok
  • Malmok :- Grootmalmok
  • Malmok :- Gryskopmalmok
  • Malmok :- Koningmalmok
  • Malmok :- Laysan-malmok
  • Malmok :- Swartkopmalmok
  • Malmok :- Swartrugmalmok
  • Maraboe
  • Meerswael
  • Mees :- Acaciagrysees
  • Mees :- Gewone swartmees
  • Mees :- Miombogrysmees
  • Mees :- Ovamboswartmees
  • Mees :- Piet-tjou-tjougrysmees
  • Mees :- Swartkopmees
  • Meeu :- Franklinse-meeu
  • Meeu :- Gryskopmeeu
  • Meeu :- Haringmeeu
  • Meeu :- Hartlaubse-meeu
  • Meeu :- Kleinswartrugmeeu
  • Meeu :- Mikstertmeeu
  • Meeu :- Swartkopmeeu
  • Meeu :- Swartrugmeeu
  • Meitjie
  • Melba :- Geelrugmelba of Geelrugsysie
  • Melba :- Gewone melba of Melbasysie
  • Melba :- Oranjevlerkmelba
  • Mooimeisie
  • Mossie :- Geelvlekmossie
  • Mossie :- Gewone mossie
  • Mossie :- Grootmossie
  • Mossie :- Gryskopmossie
  • Mossie :- Huismossie
  • Muisvoël :- Gevlekte muisvoël
  • Muisvoël :- Rooiwangmuisvoël
  • Muisvoël :- Witkruismuisvoël

[wysig] N

  • Nagtegaal :- Lysternagtegaal
  • Naguil :- Afrikaanse naguil
  • Naguil :- Donkernaguil
  • Naguil :- Europese naguil
  • Naguil :- Laeveldnaguil
  • Naguil :- Natalse naguil
  • Naguil :- Rooiwangnaguil
  • Naguil :- Wimpelvleknaguil
  • Neddikkie
  • Nellie :- Grootnellie
  • Nellie :- Reusenellie
  • Neushoringvoël :- Bradfieldse neushoringvoël
  • Neushoringvoël :- Geelbekneushoringvoël
  • Neushoringvoël :- Gekroonde neushoringvoël
  • Neushoringvoël :- Grysneushoringvoël
  • Neushoringvoël :- Monteirose neushoringvoël
  • Neushoringvoël :- Rooibekneushoringvoël
  • Nikator :- Geelvleknikator
  • Nimmersat
  • Nuwejaarsvoël :- Bontnuwejaarsvoël
  • Nuwejaarsvoël :- Gestreepte nuwejaarsvoël

[wysig] O

  • Ooievaar :- Blouwangooievaar of Grootswartooievaar
  • Ooievaar :- Kleinswartooievaar
  • Ooievaar :- Oopbekooievaar
  • Ooievaar :- Saalbekooievaar
  • Ooievaar :- Witooievaar
  • Ooievaar :- Wolnekooievaar

[wysig] P

  • Paddavreter
  • Papegaai :- Bloupenspapegaai
  • Papegaai :- Bosveldpapegaai
  • Papegaai :- Bruinkoppapegaai
  • Papegaai :- Grootpapegaai
  • Papegaai :- Ringnekpapegaai
  • Parkiet :- Niassaparkiet
  • Parkiet :- Rooiwangparkiet
  • Parkiet :- Swartwangparkiet
  • Patrys :- Asiatiese Patrys
  • Patrys :- Bergpatrys
  • Patrys :- Bospatrys
  • Patrys :- Kalaharipatrys
  • Patrys :- Laeveldpatrys
  • Patrys :- Rooivlerkpatrys
  • Peddie :- Amerikaanse peddie
  • Peddie :- Kleinpeddie
  • Pediunker
  • Pelikaan :- Kleinpelikaan
  • Pelikaan :- Witpelikaan
  • Piek :- Bontpiek
  • Piek :- Swartpiek
  • Piet-my-vrou
  • Pikkewyn :- Adeliepikkewyn
  • Pikkewyn :- Bandkeelpikkewyn
  • Pikkewyn :- Brilpikkewyn
  • Pikkewyn :- Geelkuifpikkewyn
  • Pikkewyn :- Keiserpikkewyn
  • Pikkewyn :- Koningpikkewyn
  • Pikkewyn :- Macaronipikkewyn
  • Pikkewyn :- Witoorpikkewyn
  • Pitta :- Angolapitta
  • Pou :- Gompou
  • Pou :- Ludwigse pou
  • Pou :- Veldpou
  • Pylstert :- Rooipylstert
  • Pylstert :- Rooibekpylstert
  • Pylstert :- Witpylstert
  • Pylstormvoël :- Bruinpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Geelbekpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Grootpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Gryspylstormvoël of Pediunker
  • Pylstormvoël :- Grysvlekpylstormvoël of Malbaatjie
  • Pylstormvoël :- Keilstertpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Kleinpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Swartbekpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Swartkroonpylstormvoël
  • Pylstormvoël :- Witkenpylstormvoël of Bassiaan

[wysig] R

[wysig] S

  • Saadvretertjie :- Rooirugsaadvretertjie of Rooirugrobbin
  • Saadvretertjie :- Rooistertsaadvretertjie of Rooistertrobbin
  • Sandpatrys :- Dubbelbandsandpatrys
  • Sandpatrys :- Geelkeelsandpatrys
  • Sandpatrys :- Gevlekte sandpatrys
  • Sanger :- Basarietsanger
  • Sanger :- Breëstertsanger
  • Sanger :- Bruinkeelbossanger
  • Sanger :- Donkerwangbossanger
  • Sanger :- Europese rietsanger
  • Sanger :- Europese vleisanger
  • Sanger :- Gebande sanger
  • Sanger :- Geelsanger
  • Sanger :- Geelkeelsanger
  • Sanger :- Geelpensbossanger
  • Sanger :- Groenbossanger
  • Sanger :- Grootrietsanger
  • Sanger :- Hermanse rietsanger
  • Sanger :- Hofsanger
  • Sanger :- Kaapse rietsanger
  • Sanger :- Kaapse vleisanger
  • Sanger :- Kaneelborssanger
  • Sanger :- Kaneelrietsanger
  • Sanger :- Kleinrietsanger
  • Sanger :- Knysnaruigtesanger
  • Sanger :- Olyfboomsanger
  • Sanger :- Rooiborsruigtesanger
  • Sanger :- Rooibruinrietsanger
  • Sanger :- Rooivlerksanger
  • Sanger :- Ruigteanger
  • Sanger :- Sprinkaansanger
  • Sanger :- Stierlingsesanger
  • Sanger :- Swartkroonsanger of Europese swartkroonsanger
  • Sanger :- Tuinsanger
  • Sanger :- Witkeelsanger
  • Seeswael
  • Sekretarisvoël
  • Skaapwagter :- Bontskaapwagter
  • Skaapwagter :- Europese skaapwagter
  • Skaapwagter :- Hoëveldskaapwagter
  • Skaapwagter :- Vaalskaapwagter
  • Skoorsteenveër
  • Slanghalsvoël
  • Slangverklikker
  • Sneeubal
  • Snip :- Afrikaanse snip
  • Snip :- Dubbelsnip
  • Snip :- Goudsnip
  • Speg :- Baardspeg of Namakwaspeg
  • Speg :- Bennettse speg
  • Speg :- Gevlekte speg
  • Speg :- Goudstertspeg
  • Speg :- Grondspeg
  • Speg :- Gryskopspeg
  • Speg :- Kardinaalspeg
  • Speg :- Knysnaspeg
  • Speg :- Tanzaniese speg
  • Spekvreter :- Gewone spekvreter
  • Spekvreter :- Hererospekvreter
  • Spekvreter :- Karoospekvreter
  • Spekvreter :- Vlakte spekvreter
  • Spekvreter :- Woestynspekvreter
  • Sperwer :- Afrikaanse sperwer
  • Sperwer :- Gebande sperwer
  • Sperwer :- Kleinsperwer
  • Sperwer :- Ovambosperwer
  • Sperwer :- Rooiborssperwer
  • Sperwer :- Swartsperwer
  • Sperwer :- Witkruissperwer of Kleinsingvalk
  • Spookvoël
  • Spotvoël
  • Spreeu :- Bleekvlerkspreeu
  • Spreeu :- Europese spreeu
  • Spreeu :- Groot-blouoorglansspreeu
  • Spreeu :- Grootglansspreeu
  • Spreeu :- Indiese Spreeu
  • Spreeu :- Klein-blouoorglansspreeu
  • Spreeu :- kleinglansspreeu
  • Spreeu :- Langstertglansspreeu
  • Spreeu :- Lelspreeu
  • Spreeu :- Rooivlerkspreeu
  • Spreeu :- Spitsstertglansspreeu
  • Spreeu :- Swartpensglansspreeu
  • Spreeu :- Witborsspreeu
  • Spreeu :- Witgatspreeu
  • Sprinkaanvoël :- Rooivlerksprinkaanvoël
  • Sprinkaanvoël :- Swartvlerksprinkaanvoël
  • Sprinkaanvoël :- Withalssprinkaanvoël
  • Steenloper
  • Stekelstert :- Gevlektestekelstert
  • Stekelstert :- Witpensstekelstert
  • Sterretjie :- Arktiese sterretjie of Arktiese seeswael
  • Sterretjie :- Brilsterretjie of Brilseeswael
  • Sterretjie :- Damarasterretjie of Damaraseeswael
  • Sterretjie :- Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael
  • Sterretjie :- Gewone sterretjie of Gewone seeswael
  • Sterretjie :- Grootsterretjie of Grootseeswael
  • Sterretjie :- Grootbruinsterretjie of Grootbruinseeswael
  • Sterretjie :- Grysborssterretjie of Grysborsseeswael
  • Sterretjie :- Kerguelensterretjie
  • Sterretjie :- Kleinsterretjie of Kleinseeswael
  • Sterretjie :- Kleinbruinsterretjie of Kleinbruinseeswael
  • Sterretjie :- Koningsterretjie of Koningseeswael
  • Sterretjie :- Kuifkopsterretjie of Kuifkopseeswael
  • Sterretjie :- Oostelike sterretjie of Oostelike seeswael
  • Sterretjie :- Reusesterretjie of Reuseseeswael
  • Sterretjie :- Roetsterretjie of Roetseeswael
  • Sterretjie :- Rooiborssterretjie of Rooiborsseeswael
  • Sterretjie :- Swartsterretjie of Swartmeerswael
  • Sterretjie :- Swartkroonsterretjie of Swartkroonseeswael
  • Sterretjie :- Witbaardsterretjie of Witbaardmeerswael
  • Sterretjie :- Witvlerksterretjie of Witvlerkmeerswael
  • Sterretjie :- Witwangsterretjie of Witwangseeswael
  • Stompstert :- Bosveldstompstert
  • Stompstert :- Rooikroonstompstert
  • Stompstert :- Rooiwangstompstert
  • Stormswael :- Geelpootstormswael
  • Stormswael :- Grysrugstormswael
  • Stormswael :- Matsudairase stormswael
  • Stormswael :- Swaelstertstormswael
  • Stormswael :- Swartpensstormswael
  • Stormswael :- Swartpootstormswael
  • Stormswael :- Witpensstormswael
  • Stormswael :- Witwangstormswael
  • Stormvoël :- Antarktiese stormvoël
  • Stormvoël :- Bassiaanstormvoël of Witkenpylstormvoël
  • Stormvoël :- Bloustormvoël
  • Stormvoël :- Brilstormvoël
  • Stormvoël :- Bruinvlekstormvoël
  • Stormvoël :- Bulwerse stormvoël
  • Stormvoël :- Donsveerstormvoël
  • Stormvoël :- Kerguelense stormvoël
  • Stormvoël :- Langvlerkstormvoël
  • Stormvoël :- Seeduifstormvoël
  • Stormvoël :- Silwerstormvoël
  • Stormvoël :- Witstormvoël
  • Stormvoël :- Witkopstormvoël
  • Strandkiewiet :- Amerikaanse goue strandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Asiatiese strandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Bleekstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Driebandstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Geelborsstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Grootstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Grysstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Mongoolse strandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Oosterse goue strandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Ringnekstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Rooibandstrandkiewiet
  • Strandkiewiet :- Vaalstrandkiewiet
  • Strandloper :- Bairdse strandloper
  • Strandloper :- Bontstrandloper
  • Strandloper :- Breëbekstrandloper
  • Strandloper :- Drietoonstrandloper
  • Strandloper :- Geelpootstrandloper
  • Strandloper :- Kleinstrandloper
  • Strandloper :- Krombekstrandloper
  • Strandloper :- Langtoonstrandloper
  • Strandloper :- Rooinekstrandloper
  • Strandloper :- Taanborsstrandloper
  • Strandloper :- Temminckse strandloper
  • Strandloper :- Witrugstrandloper
  • Streepkoppie :- Dikbekstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Geelstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Gough-Streepkoppie
  • Streepkoppie :- Klipstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Rooirugstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Rooivlerkstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Tristanstreepkoppie
  • Streepkoppie :- Vaalstreepkoppie
  • Suikerbekkie :- Blousuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Bloukeelsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Bloukruissuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Bronssuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Geelpenssuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Grootrooibandsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Gryssuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Kleinrooibandsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Kopersuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Kortbeksuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Maricosuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Miombo-rooibandsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Namakwasuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Olyfsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Oranjeborssuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Purperbandsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Rooikeelsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Swartsuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Swartpenssuikerbekkie
  • Suikerbekkie :- Witpenssuikerbekkie
  • Suikervoël :- Kaapse suikervoël
  • Suikervoël :- Rooiborssuikervoël
  • Swael :- Afrikaanse oewerswael
  • Swael :- Angolaswael
  • Swael :- Blouswael
  • Swael :- Draadstertswael
  • Swael :- Europese swael
  • Swael :- Europese oewerswael
  • Swael :- Familieswael
  • Swael :- Gebande oewerswael
  • Swael :- Gestreepte kransswael
  • Swael :- Grootstreepswael
  • Swael :- Gryskruisswael
  • Swael :- Huisswael
  • Swael :- Kleinstreepswael
  • Swael :- Kransswael
  • Swael :- Moskeeswael
  • Swael :- Palmwindswael
  • Swael :- Pêrelborsswael
  • Swael :- Rooiborsswael
  • Swael :- Rooinekswael
  • Swael :- Swart Saagvlerkswael
  • Swael :- Tropiese saagvlerkswael
  • Swael :- Witkeelswael
  • Swael :- Witkopsaagvlerkswael
  • Swempie
  • Swie :- Suidelike swie of Suidelikesysie
  • Swie :- Tropiese swie of Tropiesesysie
  • Sysie :- Geelrugsysie of Geelrugmelba
  • Sysie :- Gewone blousysie
  • Sysie :- Gryssysie
  • Sysie :- Koningblousysie
  • Sysie :- Melbasysie of Gewone melba
  • Sysie :- Rooibeksysie of Rooibekkie
  • Sysie :- Swartoogsysie
  • Sysie :- Swartwangsysie

[wysig] T

  • Tarentaal :- Gewone tarentaal
  • Tarentaal :- Kuifkoptarentaal
  • Tinker :- Geelblestinker
  • Tinker :- Groen
  • Tinker :- Rooibles
  • Tinker :- Swartbles
  • Tinktinkie :- Bosveldtinktinkie
  • Tinktinkie :- Groottinktinkie
  • Tinktinkie :- Grysrugtinktinkie
  • Tinktinkie :- Huiltinktinkie
  • Tinktinkie :- Kortvlerktinktinkie
  • Tinktinkie :- Luitinktinkie
  • Tinktinkie :- Piepende tinktinkie
  • Tinktinkie :- Rooitinktinkie
  • Tinktinkie :- Rooiwangtinktinkie
  • Tinktinkie :- Singende tinktinkie
  • Tinktinkie :- Swartrugtinktinkie
  • Tinktinkie :- Vleitinktinkie
  • Tiptol :- Geelborstiptol of Geelborswillie
  • Tiptol :- Geelstreeptiptol of Geelstreepboskruiper
  • Tiptol :- Kaapse tiptol
  • Tiptol :- Kleinbostiptol of Kleinboskruiper
  • Tiptol :- Rooibektiptol
  • Tiptol :- Rooioogtiptol
  • Tiptol :- Streepwangtiptol of Streepwangwillie
  • Tiptol :- Swartoogtiptol
  • Tjagra :- Grysborstjagra
  • Tjagra :- Rooivlerktjagra of Driestreeptjagra
  • Tjagra :- Swartkroontjagra
  • Tjagra :- Vleitjagra of Swartkoptjagra
  • Tjeriktik :- Bosveldtjeriktik
  • Tjeriktik :- Grystjeriktik
  • Tobie :- Bonttobie
  • Tobie :- Swarttobie
  • Troupant :- Europese troupant
  • Troupant :- Geelbektroupant
  • Troupant :- Gewone troupant
  • Troupant :- Groottroupant
  • Troupant :- Knopsterttroupant

[wysig] U

  • Uil :- Bosuil
  • Uil :- Gebande uil
  • Uil :- Gevlekte Ooruil
  • Uil :- Grasuil
  • Uil :- Kaapse ooruil
  • Uil :- Nonnetjie-uil
  • Uil :- Reuse-ooruil
  • Uil :- Skopsuil
  • Uil :- Visuil
  • Uil :- Vlei-uil
  • Uil :- Witkoluil
  • Uil :- Witwanguil

[wysig] V

  • Valk :- Afrikaanse boomvalk
  • Valk :- Akkedisvalk
  • Valk :- Bleeksingvalk
  • Valk :- Blouvalk
  • Valk :- Dickinsonse grysvalk
  • Valk :- Donkergrysvalk
  • Valk :- Donkersingvalk
  • Valk :- Dwergvalk
  • Valk :- Edelvalk
  • Valk :- Eleonoravalk
  • Valk :- Europese boomvalk
  • Valk :- Grootrooivalk
  • Valk :- Kaalwangvalk
  • Valk :- Kleinrooivalk
  • Valk :- Kleinsingvalk of Witkruissperwer
  • Valk :- Koekoekvalk
  • Valk :- Oostelike rooipootvalk
  • Valk :- Roetvalk
  • Valk :- Rooivalk of Kransvalk
  • Valk :- Rooinekvalk
  • Valk :- Swerfvalk
  • Valk :- Taitavalk
  • Valk :- Visvalk
  • Valk :- Vlermuisvalk
  • Valk :- Westelike rooipootvalk
  • Versamelvoël
  • Vink :- Bandkeelvink
  • Vink :- Breëstertparadysvink
  • Vink :- Gewone paradysvink
  • Vink :- Goudgeelvink
  • Vink :- Kleigeelvink
  • Vink :- Koekoekvink
  • Vink :- Rooivink
  • Vink :- Rooikopvink
  • Vink :- Swartkeelgeelvink
  • Vink :- Vuurkopvink
  • Vinkie :- Gewone blouvinkie
  • Vinkie :- Gewone kwartelvinkie
  • Vinkie :- Groenblouvinkie
  • Vinkie :- Rooivlerkkwartelvinkie
  • Vinkie :- Staalblouvinkie
  • Vinkie :- Witpootblouvinkie
  • Visvanger :- Blouvisvanger
  • Visvanger :- Bontvisvanger
  • Visvanger :- Bosveldvisvanger
  • Visvanger :- Bruinkopvisvanger
  • Visvanger :- Dwergvisvanger
  • Visvanger :- Gestreepte visvanger
  • Visvanger :- Gryskopvisvanger
  • Visvanger :- Kuifkopvisvanger
  • Visvanger :- Manglietvisvanger
  • Visvanger :- Reusevisvanger
  • Vleikuiken :- Gestreepte vleikuiken
  • Vleikuiken :- Gevlekte vleikuiken
  • Vleikuiken :- Rooiborsvleikuiken
  • Vleikuiken :- Streepborsvleikuiken
  • Vleikuiken :- Witvlerkvleikuiken
  • Vleiloerie :- Gewone vleiloerie
  • Vleiloerie :- Groenvleiloerie
  • Vleiloerie :- Grootvleiloerie
  • Vleiloerie :- Senegalvleiloerie
  • Vleiloerie :- Swartvleiloerie
  • Vleiloerie :- Witbrouvleiloerie
  • Vleivalk :- Afrikaanse vleivalk of Afrikaanse paddavreter
  • Vleivalk :- Blouvleivalk of Bloupaddavreter
  • Vleivalk :- Europese vleivalk of Europese paddavreter
  • Vleivalk :- Witborsvleivalk of Witborspaddavreter
  • Vleivalk :- Witkruisvleivalk of Witkruispaddavreter
  • Vlieëvanger :- Blougrysvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Bloukuifvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Donkervlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Europese vlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Feevlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Fiskaalvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Grootvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Maricovlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Muiskleurvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Paradysvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Rooistertvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Swartvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Waaierstertvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Withalsvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Witpensvlieëvanger
  • Vlieëvanger :- Witstertvlieëvanger
  • Volstruis
  • Vuurvinkie :- Bruinvuurvinkie of Bruinvuurrobbin
  • Vuurvinkie :- Jamesonse vuurvinkie of Jamesonse vuurrobbin
  • Vuurvinkie :- Kaapse vuurvinkie of Kaapse vuurrobbin
  • Vuurvinkie :- Rooibekvuurvinkie of Rooibekvuurrobbin

[wysig] W

  • Wagter :- Bergklipwagter
  • Walvisvoël :- Antarktiese walvisvoël
  • Walvisvoël :- Breëbekwalvisvoël
  • Walvisvoël :- Duif-?
  • Walvisvoël :- Dunbekwalvisvoël
  • Walvisvoël :- Fulmarwalvisvoël
  • Walvisvoël :- Mediumbekwalvisvoël
  • Walvisvoël :- Salvinse walvisvoël
  • Walvisvoël :- Swartstertwalvisvoël
  • Waterfiskaal :- Moeraswaterfiskaal
  • Waterfiskaal :- Suidelike waterfiskaal
  • Waterfiskaal :- Tropiese waterfiskaal
  • Waterhoender
  • Waterhoender :- Gough-eiland waterhoender
  • Waterhoender :- Kleinwaterhoender
  • Waterploër
  • Watertrapper
  • Weduweetjie :- Koningweduweetjie of Koningrooibekkie
  • Weduweetjie :- Pylstertweduweetjie of Pylstertrooibekkie
  • Wespedief
  • Wewer :- Bontrugwewer
  • Wewer :- Brilwewer
  • Wewer :- Bruinwewer
  • Wewer :- Bruinkeelwewer
  • Wewer :- Buffelwewer
  • Wewer :- Dikbekwewer
  • Wewer :- Geelwewer
  • Wewer :- Goudwewer
  • Wewer :- Kaapse wewer
  • Wewer :- Olyfkopwewer
  • Wewer :- Rooikopwewer
  • Wielewaal :- Afrikaanse wielewaal
  • Wielewaal :- Europese wielewaal
  • Wielewaal :- Groenkopwielewaal
  • Wielewaal :- Swartkopwielewaal
  • Willie :- Geelborswillie of Geelborstiptol
  • Willie :- Gewone willie
  • Willie :- Streepwangwillie of Streepwangtiptol
  • Windswael :- Bontwindswael
  • Windswael :- Bruinwindswael
  • Windswael :- Europese Windswael
  • Windswael :- Horuswindswael
  • Windswael :- Kleinwindswael
  • Windswael :- Muiskleurwindswael
  • Windswael :- Palmwindswael
  • Windswael :- Skaarswindswael
  • Windswael :- Swartwindswael
  • Windswael :- Witkruiswindswael
  • Windswael :- Witpenswindswael
  • Wipstert :- Baardwipstert
  • Wipstert :- Bruinwipstert
  • Wipstert :- Gestreepte wipstert
  • Wipstert :- Kalahariwipstert
  • Wou :- Geelbekwou
  • Wou :- Swartwou
  • Woudapie of Kleinrietreier
  • Wulp :- Grootwulp
  • Wulp :- Kleinwulp

[wysig] Sien ook

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com