Bespreking:Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sjoe, hierdie lys is nou seker al amper volledig, of hoe. Dit bekommer my egter dat al die skakels wys na onnatuurlike name soos Aasvoël, monnik-. As die artikel by Monnikaasvoël geskep word, is dit steeds nie bereikbaar vanaf hierdie lys nie. Ek kan die sin insien van die sortering wat gedoen is, maar ek dink die skakels moet aangepas word. Dit lees ook nogal moeilik. Miskien kan die volgorde behou word, maar die name normaal geskryf word?--Alias 19:19, 20 Jun 2005 (UTC)
Mmm, Johan, ja ek besef dis nie so maklik om 'n beter uitleg uit te werk nie. Wat dink mense van hierdie:
- Ja, Alias, dit is min of meer wat ek in gedagte het en so tussen-in probeer. Daar kan nog baie aan geskaaf word en met ander se insette kan ons 'n logiese oplossing kry. Moenie komkommer nie, ons gaan hom wen! Groetnis.JohanL