Swael (voël)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Swael | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||
|
||||||||
Spesies | ||||||||
Sien teks | ||||||||
In Afrikaans sluit die group voëls wat bekend staan as swaels 'n aantal voel-soorte in, onder andere Swallows (engels), Martins (engels) en Swifts (engels).
Inhoud |
[wysig] Spesies
[wysig] Swaels wat in Suid-Afrika voorkom
- Afrikaanse oewerswael
- Angolaswael
- Blouswael
- Draadstertswael
- Europese swael
- Europese oewerswael
- Familieswael
- Gebande oewerswael
- Gestreepte kransswael
- Grootstreepswael
- Gryskruisswael
- Huisswael
- Kleinstreepswael
- Kransswael
- Moskeeswael
- Palmwindswael
- Pêrelborsswael
- Rooiborsswael
- Rooinekswael
- Swart Saagvlerkswael
- Tropiese saagvlerkswael
- Witkeelswael
- Witkopsaagvlerkswael
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
[wysig] Bronne
Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826