Geelbekeend
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Geelbekeend | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Anas undulata | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Die Geelbekeend is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Die eende is grys met 'n donkerder kop en 'n helder geel snawel. Die vlerke is witterig aan die onderkant, en van bo gesien vertoon wit-begrensde groen hoof-vere.
[wysig] Habitat
Hierdie een verkies vars water in redelik oop gebied.Hulle broei op die grond in digte plantegroei naby water. 'n Broeisel betsaan normaalweg uit ses tot twaalf eiers.
[wysig] Verspreiding
Suid- en Oos-Afrika.
[wysig] Geluid
Die manlike eend úiter 'n fluit=geluid en die vroulike eend 'n kwêk-geluid.
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Yellow-billed Duck
- Wetenskaplike naam: Anas undulata
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika