Miombo-rooibandsuikerbekkie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Miombo-rooibandsuikerbekkie | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Cinnyris manoensis | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Algemene standvoël in Suidelike-Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
13cm. Helder glans-groen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen gedeelte gevolg deur 'n klein helder glans-rooi bors and onderkant. Die res van die onderkant is bruin-grys met bruin vlerke. Hierdie spesie is maklik verwisselbaar met die Kleinrooibandsuikerbekkie maar die gebiede waar hulle voorkom verskil. Die vroulike suikerbekkie het 'n grys-bruin bokant en grys-geel onderkant.
[wysig] Habitat
Fynbos, immergroen bos en rande van woude.
[wysig] Verspreiding
Kom voor in die meeste van Zimbabwe.
[wysig] Geluid
'n Skerp Tjee-tjee geluid.
[wysig] Ander name
- Engels: Miombo Double-collared Sunbird
- Wetenskaplike naam: Cinnyris manoensis
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika