Wielewaal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] WlELEWALE
Familie ORIOLIDAE.
Insek- of vrugtevretende voëls wat oorwegend geel is en pienk snawels het. Fluit helder en welluidend. Boer meestal in die blaarkrone van groot bome.
[wysig] Wielewale wat in Suid-Afrika voorkom:
- Oriolus auratus Afrikaanse Wielewaal
- Oriolus oriolus Europese Wielewaal
- Oriolus chlorocephalus Groenkopwielewaal
- Oriolus larvatus Swartkopwielewaal
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
[wysig] Verwysings
Newman se Voëls van Suider-Afrika