Kransaasvoël
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kransaasvoël | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Gyps coprotheres | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
100-115cm. Donker-bruin bokant, met 'n wit laer-rug. Donker vlug-vere en wit-kleurige bors-vere.
[wysig] Habitat
Grasveld, savanna en woestynagtige areas. Broei op krans-lyste.
[wysig] Verspreiding
Hoofsaaklik in die Drakensberge en Ooskaap.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engels: Cape Griffon / Cape Vulture
- Wetenskaplike naam: Gyps coprotheres
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika