Dwerggans
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dwerggans | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Nettapus auritus | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
30-33cm. Oranje-kleuringe lyf, wit bors, wit gesig met donker groen rug.
[wysig] Habitat
Varswater areas met drywende waterplante.
[wysig] Verspreiding
Noordooste van Suid-Afrka, Zimbabwe en Mosambiek.
[wysig] Geluid
'n Swei-swei geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: African Pygmy Goose
- Wetenskaplike naam: Nettapus auritus
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika