Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Kleinrietreier - Wikipedia

Kleinrietreier

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kleinrietreier
'n Onvolwasse voël
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Phylum: Chordata
Klas: Aves
Genus: Ixobrychus
Spesie: minutus
Binomial naam
Ixobrychus minutus
Verspreiding

Die Kleinrietreier of Woudapie is 'n skaars standvoël en besoeker. Dit is 'n klein spesie met met 'n kort nek en lang snawel.

Inhoud

[wysig] Identifikasie

Die mannetjie se opvallende kleurpatroon is onmiskenbaar. Die vlerke is swart met 'n groot wit kol op elke vlerk. Die wyfie word aan haar vaalgeel nek, bruiner rug, ligbruin vlerkkol en swart mussie uitgeken. Jonges verskil van die gatto

s'n weens hul valer, ligte rooibruin onderkante en olyfkleurige pote (nie oranjegeel nie), en van die Groenrugreier s'n weens hul gevoude vlerke wat geelbruin is (nie donker nie). Word nie maklik opgejaag nie; gaan staan regop met die snawel boontoe en word maklik misgekyk.

Lengte is 33-38 cm met 'n 49-58 cm vlerkspan.

[wysig] Habitat

Die broeigebied is in riete en hulle maak nes op platvorms van riete en ander plantmateriaal en lê 4 tot 8 eiers wat moeilik is om raak te sien.

Kom een-een in rietplate of watergras voor. Daglewend. Nomadies. Hulle vreet insekte, vis, amfibiese diertjies ens.

[wysig] Verspreiding

Broeigebiede is in die gematigde dele van Europa en die westelike Asië. Hulle is trekvoëls wat in Afrika oorwinter, en word selde noord van hul broeigebiede gesien.

[wysig] Geluid

'n Kort blaf-geluid "rao".


[wysig] Ander name

  • Engelse naam: Little Bittern
  • Wetenskaplike naam: Ixobrychus minutus
  • Ander Afrikaanse name: Woudapie
  • Nederlandse name: Woudaapje, Wouwaapje


Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

[wysig] Sien ook

[wysig] Suid-Afrikaanse voëls


[wysig] Bronne

Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com