Rooipootelsie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Rooipootelsie | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Himantopus himantopus | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Volwasse voëls is 33-36cm lang. Hulle het lang pienk bene, 'n lang dun swart snawel en is hoofsaaklik wit met 'n swart hoof en 'n swart rug.
[wysig] Habitat
Hulle broei hoofsaaklik in vleie, vlak mere en vlak-damme. Di enes is op oop grond naby water.
[wysig] Verspreiding
Die Rooipootelsie kom voor in die suide en Suid-Ooste van Europe, Sentraal-Asië, Noord-Afrika, Australië, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Hawaii, die Filippyne, Suid-Sentraal Kanada, die Weste en Suid-Ooste van die VSA.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Black-winged Stilt
- Wetenskaplike naam: Himantopus himantopus
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika