Hamerkop
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hammerkop | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||
|
||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||
Scopus umbretta | ||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Medium-groote voël (56cm). Die vorm van die kop en kuif herinner aan 'n hammer en is die oorsprong vir die naam van die voël. Bruin vere.
[wysig] Habitat
Voedsel bestaan uit vis, paddas, knaagdiere en ander klein diertjies.
[wysig] Verspreiding
Afrika suid van die Sahara, Madagaskar en Suidwes Arabië in alle vleiland gebiede. Hierdie voëls word gewoonlik allen of in pare aangetref.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Hammerkop
- Duitse naam: Hammerkop
- Wetenskaplike naam: Scopus umbretta
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika