vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Gewone tarentaal (Numida meleagris) is die bekendste van die tarentaal familie, Numididae. Hulle broei in Afrika, hoofsaaklik suid van die Sahara. Daar is ook populasies in die Wes-Indies en die suide van Frankryk.
[wysig] Identifikasie
Groot (60-68cm) voël met 'n ronde ligaam en 'n klein kop. Die voorkoms is wit-gespikkel op swart-grys vere.
[wysig] Verspreiding
[wysig] Ander name
- Wetenskaplike naam: Numida meleagris
- Engelse naam: Helmeted Guineafowl
- Portugese naam: Galinha-d'angola
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls