Egiptiese-aasvoël
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Egiptiese Aasvoël | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Neophron percnopterus | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
58-71cm. Hoofsaaklik wit vere, met swart primêre-vlerk vere en 'n wit v-vormige stert. Vertoon soorgelyk aan die Witaasvoël.
[wysig] Habitat
Grasvelde, savanna en woestyn-agtige areas.
[wysig] Verspreiding
Kom verspreid voor in Suid-Afrika, maar is skaars en hoofsaaklik 'n trekvoël.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Duitse naam: Schmutzgeier
- Engels: Egyptian Vulture
- Nederlands: Aasgier'
- Wetenskaplike naam: Neophron percnopterus
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika