Knobbeleend
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Knobbeleend | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Sarkidiornis melanotos | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
'n Algemene standvoël in Suid-Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Hierdie eend is onverwisselbaar. Hulle het 'n swart nek, kop en onderlyf en glansende blou-swart onderkante. Die kop is gespikkeld met donker kolle. Die manlike voël is groter as die vroulike voël en het 'n groot swart knop op die snawel. Beide die manlike en vroulike voël het wit onderkante.
[wysig] Habitat
Die Knobbeleend kom voor by varswater moerasse, damme en mere. Die eend eet hoofsaaklik plantaardige materiaal sowel as sade.
[wysig] Verspreiding
Hierdie eend broei in die trope in Suid-Amerika, Afrika suid van die Sahara en Indië. Die voëls broei hoofsaaklik in holtes van bome, en lê 7 tot 15 eiers.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Comb Duck / Knob-billed Duck
- Wetenskaplike naam: Sarkidiornis melanotos
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika