Bloubekeend
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bloubekeend | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Oxyura maccoa | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Die Bloubekeend is redelike algemene standvoël in Suider-Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
48-51cm. Die manlike eend is bruin met 'n swart kop en 'n helder blou snawel. Die vroulike eend het nie 'n blou snawel nie, and is donker bruin van kleur met vaal streep op die wang.
[wysig] Habitat
Stil waterareas.
[wysig] Verspreiding
Verspreid oor die meeste van Suid-Afrika en groot dele van Zimbabwe en Namibië.
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Duitse naam: Afrikanische Ruderente
- Engelse naam: Maccoa Duck
- Wetenskaplike naam: Oxyura maccoa
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
[wysig] Bronne
- Newman se Voëls van Suider-Afrika
- Sasol Voëls van Suider-Afrika