Swarteend
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Swarteend | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Anas sparsa | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Die Swarteend is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
48-57cm. Die Swarteend is omtrent totaal swart, met wit vlekke op die rug en helder oranje bene en pote.
[wysig] Habitat
Die habitat is hoofsaaklik riviere en vloeiende water strome gedurende die dag en groot oop oppervlaktes water gedurende die nag. Die eende eet larwes en papies wat normaalweg onder klippe voorkom, klein water diertjies, plantmeteriaal, sade, klein visse en slakke.
[wysig] Verspreiding
Hierdie eende kom voor in Sentraal-Afrika en Suidelike-Afrika. Die witrugeend kom veral in die oostelike dele van Suider-Afrika voor.
[wysig] Geluid
Die eend uiter hoë-noot fluit.
[wysig] Identifikasie
[wysig] Habitat
[wysig] Verspreiding
[wysig] Geluid
[wysig] Ander name
- Engelse naam: African black duck / Black duck / black river duck / West African black duck / South African black duck / Ethiopian black duck
- Duitse naam: Schwarzente
- Wetenskaplike naam: Anas sparsa
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika