Driestreeptjagra
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Driestreeptjagra | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomial naam | ||||||||||
Tchagra australis | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
'n Redelike algemene inwoner wat graag parmantig rondwip (sal eerder wegwip as opvlieg wanneer bedreig) op die grond, op soek na insekte en ander invertebrae tussen droeë blare en gras. Word gewoonlik alleen of in pare opgemerk.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Medium grootte maar kleiner as Swartkroon- en Grysborstjagra. Wenkbrou wit met diagnostiese swart lyn bo en onder die oë.
[wysig] Habitat
Inheems bos (Brachystegia uitgesluit)
[wysig] Verspreiding
Afrika suid van die Sahara, afwesig in die hoëveld en droë weste.
[wysig] Geluid
Vlieg op met luide prrr prrr prrr, gevolg deur swewende afwaartse vlug (stert gesprei) en omtrent 15 melodiouse dubbel fluite. Alarm roep is 'n kort tjirp tjirp
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Threestreaked Tchagra
- Tswana: Mugubani
- Duits: Damaratschagra
- Wetenskaplike naam: Tchagra australis
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
[wysig] Bronne
- Roberts' Birds of Southern Africa, Sixth Edition, ISBN 0620175834