Visarend
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Visarend | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Haliaeetus vocifer | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Die visarend is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoof vlerke. Hierdie arend het swart en bruin onder-vlerke en 'n wit stert.
[wysig] Habitat
Groot riviere, , damme en mere en ook aan kusgebiede
[wysig] Verspreiding
Die visarend is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.
[wysig] Geluid
'n Kenmerkende lang "kyeow-kou-kou" roep.
[wysig] Ander name
- Engels: African Fish-eagle
- Wetenskaplike naam: Haliaeetus vocifer
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika
[wysig] Bronne
- Voëls van Suider-Afrika (SASOL), Ian Sinclair, Phil Hockey en Warwick Tarboton, Eerste uitgawe 1993, Struik Uitgewers