Egipte
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Arabiese Republiek van Egipte, algemeen bekend as Egipte, is 'n republiek hoofsaaklik in Noordoos-Afrika geleë, maar sluit ook die Sinaïwoestyn in Suidwes-Asië in.
Egipte bedek 'n area van sowat 1 020 000 km². Die land is aangrensend tot Libië in die weste, Soedan in die suide en Israel in die noordooste en het kuslyne in die noorde en suide by die Middellandse See en die Rooi See, onderskeidelik.
Die oorgrootte meerderheid van Egipte se 77 miljoen mense (2005) lewe minder as 'n kilometer weg van van die oewers van die Nylrivier (omtrent 40 000 km²), waar die enigste bewerkbare land voorkom. Groot dele van die land maak deel uit van die Saharawoestyn en is yl bevolk. Vandag is die meerderheid Egiptenaars verstedelik en is hoofsaaklik woonagtig in die hoofstad, Kaïro (bevolking ongeveer 15,2 miljoen), en Aleksandrië (bevolking ongeveer 3,3 miljoen).
Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terug dateer tot in 3000 V.C. met landbou en handel wat goed gevestig was. Die land is veral gekend vir die masiewe piramides wat opgerig is deur verskeie Farao's.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |