Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Sentraal-Afrikaanse Republiek - Wikipedia

Sentraal-Afrikaanse Republiek

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kaart van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vergroot
Kaart van die Sentraal-Afrikaanse Republiek

Die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) (Frans: République Centrafricaine) is 'n deur land ingeslote land in midde-Afrika. Dit grens aan Tsjaad in die noorde, Soedan in die ooste, die Republiek van Kongo en die Demokratiese Republiek van Kongo in die suide, en Kameroen in die weste. Die grootste deel van die SAR bestaan uit Soedano-Guinese savanna maar sluit ook 'n Sahelo-Soedanesegebied in die noorde en 'n reënwoudgebied in die suide in. Twee derdes van die land lê in die bekkens van die Ubangi rivier, wat suid in die Congorivier in vloei, terwyl die oorblywende derde in die bekken van die Sharirivier, wat noord in die Tsjaadmeer in vloei, lê. Aangesien die grootste deel van die landsgebied in die Ubangi en Shari rivierbekkens geleë is, het die Franse die kolonie wat dit in die gebied uitgekerf het Ubangi-Shari, of Oubangui-Chari in Frans, genoem. Die Franse kolonie Ubangi-Shari word in 1958 'n semi-autonome gebied van die Franse Gemeenskap en 'n onafhanklike nasie op 13 Augustus 1960. Vir drie dekades na onafhanklikheid is die SAR regeer deur presidente wat nie op werklik demokratiese wyse verkies is nie of wat die mag met geweld oorgeneem het. Die eerste regverdige demokratiese verkiesings word 1993 gehou en stel Ange-Félix Patassé tot bewind, maar President Patassé se regering word in 2003 deur Generaal François Bozizé omvergewerp. Generaal Bozizé wen in Mei 2005 'n demokratiese verkiesing in steeds aan bewind.



 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com