Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Britse Indiese Oseaan Gebied - Wikipedia

Britse Indiese Oseaan Gebied

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kaart van die Britse Indiese Oseaan Gebied
Vergroot
Kaart van die Britse Indiese Oseaan Gebied

Die Britse Indiese Oseaan Gebied (Engels: British Indian Ocean Territory of BIOT) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk geleë in die Indiese Oseaan, halfpad tussen Afrika en Indonesië. Die gebied bestaan uit die ses atolle van die Chagos Argipel met meer as 1000 individuele eilande.

Die grootste eiland is Diego Garcia, die ligging van 'n gesamentelike militêre fasiliteit van die Verenigde Koninkryk en die VSA.

[wysig] Geskiedenis

Die eilande van die Chagos Argipel is vroeg in die sestiende eeu deur Vasco da Gama ontdek en toe in die agtiende eeu deur Frankryk opgeëis as 'n besitting van Mauritius. In 1810 word Mauritius egter deur die Verenigde Koninkryk gebuit en doen Frankryk afstand van die gebied in die Verdrag van Parys (1814). Plaaswerkers migreer in die laat 19de eeu na die hoofeiland Diego Garcia en vestig kopra-plantasies.

In 1965 skei die Verenigde Koninkryk die Chagos Argipel van Mauritius, en die eilande Aldabra, Farquhar en Desroches (Des Roches) van die Seychelle om die Britse Indiese Oseaan Gebied (BIOG) te vorm. Die doel hiermee was om die bou van militêre fasiliteite vir die gemeenskaplike voordeel van die VSA en die Verenigde Koninkryk moontlik te maak. Die eilande is formeel as 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk gevestig op 8 November 1965. Op 23 Junie 1976 word Aldabra, Farquhar en Desroches aan die Seychelle terugbesorg na aanleiding van die land se onafhanklikheidswording. Sederdien bestaan die BIOG slegs uit die ses hoofeilandgroepe wat die Chagos Argipel beslaan.

Boaansig van Diego Garcia
Vergroot
Boaansig van Diego Garcia

In 1966 koop die Britse Regering die kopra-plantasies in privaatbesit, sluit dit, en verwyder die hele bevolking (wat as die Ilois bekendstaan) van Diego Garcia na Mauritius. Die Ilois wat nou in Mauritius en die Seychelle woon het deurentyd aangedring op hulle reg om na Diego Garcia terug te keer en 'n belangrike regsoorwinning behaal in die Britse Hooggeregshof in 2000. Die beslissing is egter omgekeer deur 'n order-in-council in Junie 2004, wat enige hoop op regstelling deur die Britse howe tot 'n einde gebring het. Die Ilois en hulle ondersteuners is tans besig om die beslissing in die Europese menseregtehof te appelleer.

Die Amerikaanse lugmag het die basis op Diego Garcia tydens die 1991 Golfoorlog en die 2001 oorlog in Afghanistan, sowel as die 2003 inval van Irak gebruik.



 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com