Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Sierra Leone - Wikipedia

Sierra Leone

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Republiek van Sierra Leone is 'n land in Wes Afrika, op die kus van die Atlantiese Oseaan. Die lang grens aan Guinea in die noorde en Liberië in die suidooste.

Republiek van Sierra Leone
beeld:Sierra_leone_flag_medium.png beeld:SLECOA.gif
(In Detail) (Full size)
Nasionale leuse: Eenheid - Vryheid - Geregtigheid
beeld:LocationSierraLeone.png
Amptelike taal Engels
Hoofstad Freetown
President Ahmad Tejan Kabbah
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water
No. 116
71,740 km²
0.2%
Populasie


 - Totaal (2000)


 - Digtheid
No. 102


5,426,618


76/km²
Onafhanklikheid April 27, 1961
Geldeenheid Leone
Tydsone UTC
Nasionale Lied High We Exalt Thee, Realm of the Free
Internet TLD .SL
Skakel kode 232

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Hoof artikel: Geskiedenis van Sierra Leone

Die geskrewe geskiedenis van Sierra Leone begin in 1462, toe Portuguese ontdekkers die eerste keer aanwal gegaan het en die land "Leeu Berge" genoem het. Europeers het die land gebruik as 'n bron van slawe, maar in 1787, was die hoofstad Freetown gevestig as 'n stad vir voormalige slawe wat in London gewoon het.

In 1808, het Sierra Leone 'n Kroon kolonie geword, wat so gebly het tot die helfte van die 20ste Eeu, toe die proses van die ontbinding van kolonalisasie begin het. Dit het gelei tot onafhanklikheid op April 27, 1961. Heer Milton Margai (1895-1964) was die land se eerste, Eerste Minister.


[wysig] Provinsies

Hoof Artikel: Provinsies van Sierra Leone

Sierra Leone word opgedeel in drie provinsies en een distrik:

  • Oostelike Provinsie
  • Noordelike Provinsie
  • Suidelike Provinsie
  • Westelike Area

[wysig] Geografie

Hoof Artikel: Geografie van Sierra Leone

Groot gedeeltes van die kuslyn van Sierra Leone bestaan uit moerasse, met die uitsondering van die skiereiland waar die hoofstad Freetown gelee is. Die res van Sierra Leone is hoofsaaklik 'n plato (ongeveer 300 m bo see spieël) bedek met woude, en berge in die ooste van die land (hoogste punt Loma Mansa, 1,948 m). Die klimaat is tropies, met 'n reen seisoen van Mei tot Desember.

Hoof stede is die hoofstad Freetown, Koindu, Bo, Kenema en Makemi.

Kaart van Sierra Leone
Vergroot
Kaart van Sierra Leone

[wysig] Ekonomie

Hoof Artikel: Ekonomie van Sierra Leone

Sierra Leone is 'n baie arm nasie met groot verskille in rykdom verdeling.


[wysig] Eksterne verwysings


 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com