Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Hoofstad - Wikipedia

Hoofstad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan dui daarop dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit sien of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

  • In Suid-Afrika is Pretoria die uitvoerende hoofstad met die regeringskantore by die Uniegebou. Kaapstad is die wetgewende hoofstad met die parlement wat daar vergader, en Bloemfontein is die geregtelike hoofstad.
  • Yamoussoukro is verkies as die hoofstad van die Ivoorkus in 1983, maar baie van die staadskantore en ambassades is steeds in Abidjan.
  • Sucre is steeds die grondwetlike hoofstad van Bolivië, maar meeste van die nasionale regering het reeds verhuis na La Paz.
  • Amsterdam, die hoofstad van Nederland, is nie die setel van die regering nie. Dié is in Den Haag.
Laai een gesproke versie van die bladsy Door hier te klik kan jy die bladsy beluister (help of meer info). Na die opname kan die bladsy gewysig syn, waardeur die teks van die opname misgien verouder wees.
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com