Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Algerië - Wikipedia

Algerië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.


Vlag van Algerië Wapen van Algerië

al-djoemhoeriyya al-djaza'iriyya al-dimoeqratiyya al-sa'biyya

LocationAlgeria.png

Amptelike taal Arabies
Hoofstad Algiers
Geloof Soennisme Islam 99%
Oppervlak
 - Totaal
 - % water
11de
2 381 740 km²
-%
Inwoners
 - Totaal (2002)
 - Bevolkingsdigtheid
34ste
32,8 miljoen
13,3/km²
Nasionale dag 1 November(1954) (dag van die revolusie
Geldeenheid Algerynse Dinar
Tydsone UTC +1
Volkslied Kassaman
web | Kode | Tel. .dz | DZA | 213

Algerië is 'n groot Noord-Afrikaland. Dit vorm saam met Marokko en Tunisië, waartussen dit lê, die Maghreb. In die suide grens dit, van wes na oos, aan die Wes-Sahara, Mauretanië, Mali, Niger en Libië. Die Middellandse See vorm die noordgrens.

Algerië is 'n voormalige kolonie van Frankryk. Op 5 Julie 1962 word Algerië onafhanklik.

Die hoofstad is Algiers. Die meeste mense woon in die breë, bergagtige kusstrook. In die suide is 'n deel van die noordelike Sahara. Die oorheersende godsdiens is Islam, maar die land het ook 'n klein persentasie Christene.

Inhoud

[wysig] Onlangse geskiedenis

Sedert 1992 beveg die Algerynse regering diverse groepe Islamitiese ekstremiste. Veral deur terreuraksies van hierdie groepe, het tienduisende mense in dorpe en stede in die noorde van Algerië gesterf. Ook tans duur hierdie aanslae voort. Dié land ly ook onder werkloosheid, watertekort en behuisingsnood. In 2003 is die noorde deur 'n swaar aardbewing getref.

[wysig] Geografie

Kaart van Algerië
Vergroot
Kaart van Algerië

[wysig] Data

[wysig] Basisgegevens

  • Bestuursindeling: 48 provinsies
  • Hoofstad: Algiers (1 519 740 inwoners (1998), agglomerasie 2 600 000)
  • Ander stede: Oran (655 850), Constantine (462 200), Batna (242 500), Annaba (215 100), Setif (211 900), Sidi bel Abbès (180 300), Beskra (171 000), Djelfa (154 300), Tbessa (153 200), Blida (153 100), Skikda (152 300), Bejaïa (147 100), Tiaret (145 300)

[wysig] Bevolking

  • Bevolkingsgroepe: Arabiere 70%, Berbers 30%, Franse
  • Tale: Arabies (amptelike taal), Berber (Tamazight, Kabyl e.a.), Frans
  • Lewensverwagting: 71 jaar (2001)
  • Bevolkingsgroei: 2,4% (gemiddelde 1980-2001)
  • Geletterdheid: mans 23%, vrouens 42% (2001)
350px
Groter plaatje

[wysig] Bestuur

Algerië is 'n republiek. Die parlement bestaat uit 'n nasionale vergadering van 389 lede wat elke 5 jaar verkies word, en 'n nasionaleraad met 96 indirek gekose en 48 deur die president benoemde lede; elke 3 jaar word die helfte van die leden gekies. Die president word elke 5 jaar regstreeks gekies.

  • president: Abdelaziz Bouteflika (sedert April 1999)
  • regeringsleier: Ahmed Ouyahia (sedert Mei 2003)
  • minister van buitenlandse sake: Abdelaziz Belkhadem
  • partye met aantal setels (verkiesing Mei 2002):
    • FLN (Front de Libération Nationale) 199 van 389, nationaalraad 10 van 96 gekozen leden
    • RND (Rassemblement National Démocratique) 48 - 80
    • MRN (Mouvement de la Réforme Nationale; gematig Islamities) 43 - 0
    • MSP (Mouvement de la Société de la Paix; gematig Islamities) 38 - 2
    • PT (Parti des Travailleurs) 21 - 0
    • Ander partye 11 - 4
    • Onafhanklikes 29 - 0

[wysig] Ekonomie

  • BNP: $85 028 miljoen (2005), $3200 per persoon
  • Groei BNP: 0,6%
  • Landbou: graan, dadels, citrusvrugte, wyn
  • Grondstowwe: aardolie, aardgas, yster, fosfaat, sink, sout
  • Uitvoere (2002): aardolie, aardgas en verwante produksie (96%), half-gefabriseerde goedere (3%)
  • Uitvoervenootskappe: Italië 27%, Verenigde Staten 12%, Spanje 12%, Frankryk 11%, Brazilië 8%, Duitsland 7%, Nederland 5%
  • Invoere: masjienerie en vervoermiddele 38%, half-gefabriseerde goedere 20%, verbruikersgoedere 14%
  • Invoervenootskappe: Frankryk 26%, Verenigde State 8%, Italië 6%, Duitsland 5%, Turkye 4%


 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com