Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Mauritius - Wikipedia

Mauritius

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kaart van Mauritius
Vergroot
Kaart van Mauritius

Die Republiek van Mauritius is 'n eilandnasie in die suidwestelike Indiese Oseaan, omtrent 900 km oos van Madagaskar en omtrent 3 943 kilometer suidwes van Indië. Benewens die eiland Mauritius, sluit die republiek die eilande Sint Brandon en Rodrigues en die Agalegaeilande in. Mauritius is deel van die Mascarene-eilande, wat die Franse eiland Réunion 200 km suidwes insluit.

[wysig] Demografie

'n Strand in die noorde van die eiland
Vergroot
'n Strand in die noorde van die eiland

Oorspronklik was die eiland onbewoon, en menslike nedersettings het eers met die begon van die koloniale tydperk ontstaan. Vandag is sowat twee derdes van die bevolking van Indiese afkoms. Die Kreole, 'n gemengde bevolkingsgroep met wortels in Afrika, Madagaskar en Europa, is die tweede grootste etnisiteit op Mauritius. Daar is ook klein minderhede Sjinese (twee persent van die totale bevolking) en Europeërs (drie persent).

Die taalkundige situasie is ingewikkeld. Alhoewel Engels die amptelike en ook handelstaal is, oorheers die Franse taal twee eeue ná die einde van die Franse koloniale bewind nog steeds die alledaagse taalgebruik en die mediabedryf. Die meeste koerante en televisieprogramme is Franstalig. Frans is ook die moedertaal van die welgesteldes (sowat vier persent van die inwoners).

Die posisie van Frans word verder versterk deur Morisyen, 'n kreooltaal, wat Frans (met 'n sterk vereenvoudigde grammatika) as sy grondslag het en deur die meeste inwoners (na ramings sowat tagtig persent) as omgangstaal gepraat word. Daar word oorweeg om Morisyen tot 'n amptelike taal te verhef.

Die onderwystale is Frans en Engels.

Die belangrikste tale van die etniese minderhede is die plaaslike Indiese omgangstaal, Bhodjipoeri, wat op Noord-Indiese tale en dialekte baseer en nou verwant is aan Hindi. Twaalf persent van die bevolking praat hierdie Indiese mengtaal. Daarnaas word Drawidiese tale uit Suid-Indië (veral Tamil met drie persent), Oerdoe, Teloegoe en 'n aantal Suid-Sjinese dialekte gepraat.

Die Hindoeïsme is die belangrikste godsdiens op Mauritius, met sowat die helfte van die bevolking as sy aanhangers. 35 persent is Christe (hoofsaaklik Rooms-Katolieke en agt persent Protestante), twaalf persent Soennietise moslems en drie persent Sjiïete. Sowat een persent van die bevolking is Boeddhiste.



 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com