Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Madeiraeilande - Wikipedia

Madeiraeilande

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Kaart van die Madeiraeilande. Ilhas Selvagens, wat verder suid lê word nie vertoon nie
Vergroot
Kaart van die Madeiraeilande. Ilhas Selvagens, wat verder suid lê word nie vertoon nie

Die Madeiraeilande (Portugees: Região Autónoma da Madeira) is 'n eilandgroep geleë in die Noord-Atlantiese Oseaan tussen 32°22.3′N 16°16.5′W en 33°7.8′N 17°16.65′W omtrent 580km reg wes van Marokko op die kus van Afrika, en 870km suidwes van Lissabon, Portugal. Die Madeiraeilande, wat oorspronklik aan die Romeine bekend was as die Pers Eilande, is (per ongeluk) in 1418 deur Portugese seevaarders herontdek waarna Portugese settelaars hulle daar vestig. Dit is tans 'n outonome gebied van Portugal. Madeira en Porto Santo is die enigste bewoonde eilande.

Die eilande is 'n gewilde vakansieoord, wêreldwyd bekend vir Madeirawyn, borduurkunstenaars, Oujaarsaandfeesvieringe met indrukwekkende vuurwerkvertoning, 'n aangename klimaat, mooi landskap en pragtige blomme.

Câmara de Lobos aan die suidkus van Madeira
Vergroot
Câmara de Lobos aan die suidkus van Madeira


[wysig] Eilande en eilandjies in die outonome gebied

Die belangrikste eilande in die outonome gebied van Madeira is:

  • Madeiraeiland
  • Porto Santo Eiland
  • Deserta Grande Eiland
  • Selvagem Grande Eiland (Ilhas Selvagens)
  • Bugio Eiland
  • Selvagem Pequena Eiland (Ilhas Selvagens)
  • Selvagens' Foraeinlandjie
  • Desertas' Chão-eilandjie



 
Lande van Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com