Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
New York Stad - Wikipedia

New York Stad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Empire State-gebou (regs) en die Chrysler-gebou (links) is maklik herkenbare simbole van New York Stad.
Vergroot
Die Empire State-gebou (regs) en die Chrysler-gebou (links) is maklik herkenbare simbole van New York Stad.

New York Stad, amptelik die stad van New York, is die stad met die grootste bevolking in die Verenigde State, en is die mees dig bevolkte van die groter stede in Noord-Amerika.

Die stad is 'n sentrum vir internasionale handel, politiek, vermaaklikheid, en kultuur, en is een van die wêreld se groot globale stede (saam met Londen, Tokio en Parys). Die stad beskik oor 'n versameling van museums, kunsgallerye, teaters, mediafirmas, internasionale organisasies en korporasies, en effektebeurse. Die stad is ook die tuiste van die Verenigde Nasies, tesame met al die internasionale takke wat daarmee geassosieer word.

Geleë in die Amerikaanse staat van New York, het New York Stad 'n bevolking van 8,2 miljoen inwoners in 'n area van ongeveer 800km². Dit is geleë in die hart van die New York Metropolitaanse Gebied, wat beskik oor 'n bevolking van ongeveer 22 miljoen inwoners en is een van die grootste stedelike konglomerasies ter wêreld. Die stad beskik oor vyf boroughs: Die Bronx, Brooklyn, Manhattan, Queens en Staten-Eiland. Elkeen van hierdie boroughs, behalwe vir Staten-Eiland, bevat oor 'n miljoen mense en sou elkeen as een van die VSA se grootste stede gesien word, indien elkeen afsonderlik in ag geneem word.

New York Stad lok groot getalle immigrante van oor die 180 lande, sowel as groot getalle mense van regoor die VSA, wat na die stad kom vir die stad se kultuur, energie, kosmopolitaanse karkater, en met die hoop om 'n sukses te wees in die "Big Apple." Die stad is ook gesien as een van die veiligste groot stede in die VSA, ten spyte van sy grootte en bevolkingsdigtheid.

New York stad dien ook as 'n reuse aandrywer van die wêreld se ekonomie - met 'n geskatte Bruto Metropolitaanse Produk van ongeveer $500 biljoen binne die stad se grense. New York stad is ook die tuiste van meer Fortune 500 maatskappye as enige ander plek in die VSA. As die stad 'n land op sy eie was, sou dit die 17de grootste bruto binnelandse produk in die wêreld gehad het, groter as die van Switserland ($377 biljoen) en amper gelyk aan dié van Rusland ($586 biljoen).

[wysig] Eksterne Skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com