Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Verenigde State - Wikipedia

Verenigde State

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord-Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n seegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van outonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.

Verenigde State van Amerika
United States of America
Vlag van die Verenigde State van Amerika Groot Seel van die V.S.
(V.S. Vlag) (V.S. Groot Seel)
Nasionale leuse: (1776 - ): E Pluribus Unum
(Latyn: "Out of many, one")
(1956 - ): In God We Trust
beeld:US_highlighted_map2.jpg
Amptelike tale Geen op federale vlak, sekere state spesifiseer wel
Engels de facto
Spaans grotendeels gepraat in sommige areas
Hoofstede Washington, DC
President George W. Bush
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water
3de
9 629 091 km²
2,198%
Bevolkingstal
 - Totaal (2000)
 - Bevolkingsdigtheid
3de
290 342 554
31/km²
Onafhanklikheid
-Verklaar1

Verklaar deur die VK:
4 Julie 1776

Geldeenheid VS dollar ($)
Tydsone UTC -5 tot UTC -11
Volkslied The Star-Spangled Banner
Internet TLD .us, .um, .edu, .gov, .mil
Telefoonkode 1


Inhoud

[wysig] Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State

Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die kapitalistiese model en word gekenmerk deur konstante groei, lae werkloosheid en inflasie, 'n groot begrotingstekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wêreld. Verskeie ander lande se geldeenhede is gekoppel aan die dollar, of gebruik dit as geldeenheid. Die V.S. effektebeurs word beskou as 'n aanduiding van die wêreldekonomie.

Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. vervaardig motors, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is die dienssektor waarin omtrent 'n driekwart van die V.S. se inwoners werk.

Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.

[wysig] Geografie

Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State

As die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wisselende landskap: gematigde woudland aan die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kusgebiede wes van die Rocky Mountains en reënwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.

[wysig] Vakansiedae

Datum Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaarsdag Begin van die jaar, en einde van die "vakansieseisoen"
Januarie, derde Maandag Martin Luther King, Jr.-dag Eer menseregte-aktivis Martin Luther King Jr.
Februarie, derde Maandag Presidentedag Eer vorige V.S. Presidente, veral Washington en Lincoln
Mei, laaste Maandag Memorial Day Eer mans en vroue wat gesneuwel het in diens van die land; begin van die somer
4 Julie Onafhanklikheidsdag (Independence Day) vier Verklaring van Onafhanklikheid, gewoonlik genoem "The Fourth of July"
September, eerste Maandag Werkersdag (Labor Day) Vier mylpale van werkers; einde van die somer
Oktober, tweede Maandag Columbus-dag Eer Christophorus Columbus, tradisionele ontdekker van die Amerikas
11 November Veteranedag Oomblik van stilte teen 11 v.m.
November, vierde Donderdag Thanksgiving Dank vir die herfsoes, begin van die "vakansieseisoen"
25 Desember Kersfees Gedenk die geboorte van Jesus Christus, ook sekulêre wintervakansiedag

[wysig] Notas

  1. Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'Amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die Amerikas gesien as onakkuraat, maar is algemeen en word elders aanvaar.
Ander tale
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com