Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gebruiker:Mr. Anonymous - Wikipedia

Gebruiker:Mr. Anonymous

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.
de-1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
Hierdie gebruiker is 'n lid van die SDP.


"Anonimity... is like a warm blanket" - Max, Mission Impossible

Inhoud

[wysig] Die man agter die anonimiteit

Die man agter die anonimiteit is 'n eerstejaarstudent (van die 23ste Januarie, 2006), aan die Universiteit van Pretoria in Suid-Afrika.

[wysig] Waarom Wikipedia?

"Knowledge is power" sê die Engelse, en "As gevolg van 'n gebrek aan kennis, gaan 'n volk ten gronde," sê die Skrif. In 'n moderne wêreld van Inligtingstegnologie en die konstante beweeg na perfeksie op die gebied van Wetenskap, speel ingeligdheid 'n kardinale rol in die lewe van die mens. Mense moet dus vrye toegang hê tot die inligting, omdat hierdie inligting die mensdom in geheel raak.

Verder is dit nodig dat sulke mense toegang tot hierdie inligting in hulle eie taal het, omdat taal 'n integrale deel van die kultuur is van 'n volk.

Dit is my voorneme om by te drae tot die verskaffing, of tot 'n bron, van vrye inligting in my eie taal, vir die huidige en toekomstige geslagte Afrikaners.

[wysig] Houding jeens Afrikaans

Afrikaans is my trots! Die minagting van Afrikaans in die Republiek van Suid-Afrika het my geïnspireer om as't ware 'n kampvegter te word vir volk en vaderland. Waar Afrikaans, in hierdie geval, 'n unieke kenmerk is van my volk. Kommunikasie is die sleutel tot sukses in 'n wêreld waar die media 'n toenemende rol speel, en effektiewe kommunikasie in verskeie tale is belangrik, toegegee. Maar die bewaring en promovering van jou eie taal moet hoër geag word as dié van Engels, om 'n voorbeeld te noem.

Taal is 'n onderskeidende kenmerk van elke land en nasie op aarde, waar dit die wortels van 'n volk reflekteer (bv. die Verenigde State wat van Engelse afkoms is, en dus Engels as taal benut]]. In die geval van Afrikaans dui dit op die diversie van die Afrikaner en die wortels van die Afrikaner wat teruggetrek kan word tot volkere soos die van Nederland, Frankryk, Duitsland en die Verenigde Koningkryk.

Opsommend: Afrikaans is 'n relatiewe nuwe taal, maar dit is hier om te bly! Daarvan sal ek, en 'n rits ander kampvegters vir Afrikaans seker maak!

[wysig] Verdere inligting

Hier sal u maar u verbeelding moet gebruik... of kontak my met enige vrae! ;)

[wysig] Ander aktiwiteite

Hierdie gebruiker is 'n lid van die SDP.
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com