1999
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie Die Euro geldeenheid word ingelei.
- Die Duitse parlement keer terug na Berlyn.
- April 5 Twee Libiese verdagtes van die Pan Am vlug 103 ontploffing in 1988, word oorhandig vir 'n verhoor in Nederland.
- 28 Desember - Saparmurat Niyazov word Lewenslange President geproklameer in Turkmenistan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
9 November - Dricky Beukes; Afrikaanse skrywer
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1996 | 1997 | 1998 | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 |