Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Islam - Wikipedia

Islam

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Lande met islam
Vergroot
Lande met islam

Islam (Arabies:الإسلام) is een van die drie groot monotheïstiese godsdienste, saam met die Christendom en Judaïsme. Volgelinge van die Islam staan bekend as Moslems1. Die woord Islam beteken onderwerping en wys op die geloofsbeginsels dat 'n aanhanger van die Islam homself onderwerp aan Allah (God) se wil.

Die godsdiens steun op die verligting van die profeet Mohammed, wat sy goddelike openbarings in die Koran neergeskryf het, en die Soenna, die mondelinge oorlewering. Albei staan onder die invloed van heidens-Arabiese, Joodse, Christelike en gnostiese tradisies en leerstellings.

Inhoud

[wysig] Vroeë verspreiding van Islam

  • Mohammed en die Kalifahs

Volgens Moslems is Islam gegrond op God se openbaringe aan die profeet Mohammed. Dié is omstreeks 571 in die stad Mekka in Arabië gebore en het op sowat veertigjarige leeftyd met sy predikings begin.

  • Koran en Hadif

Moslems glo dat die profeet Mohammed God se woorde in die Koran van die aartsengel Gabriël ontvang het. Die Koran is die godsdienshandboek van die Islam. Die aartsengel Gabriël het na bewering in 'n menslike gedaante aan Mohammed verskyn terwyl hy in 'n grot naby Mekka gemediteer het.

  • Umayad

[wysig] Dogma

Moslems glo ook dat die mens in die Laaste Oordeel geoordeel sal word op grond van sy handelinge en dienooreenkomstig na die paradys of die hel gestuur sal word. Vir hulle is daar geen ander god as Allah nie, en Mohammed is sy profeet. Allah beteken letterlik 'die God' in Arabies. Moslems kniel gereeld op 'n gebedemat om vyf keer per dag in die rigting van Mekka te bid. Baie matte het deesdae ook 'n spesiale kompas om vir die bidder aan te dui in watter rigting Mekka is.

[wysig] Islamitiese Wet ( Shari’ah)

[wysig] Gebruike en rituele in Islam

  • Vyf Pilare van die Geloof


[wysig] Heilige plekke

Mekka
Vergroot
Mekka
  • Mekka

Die groot moskee in Mekka is om die Ka'bah gebou. In die muur van die Ka'bah is die Swart Steen, wat volgens die Moslems uit die hemel geval het as 'n teken van die eerste verbond tussen God en die mensdom.

Die Ka'bah is Islam se heiligste plek. Elke Moslem wat gesond en vry van skuld is en die reis kan bekostig, moet die pelgrimstog na Mekka minstens een keer in sy lewe onderneem, om die Ka'bah en ander heilige plekke te besoek.

  • Medina

Jerusalem word in die Islam as 'n heilige plek beskou, aangesien die profeet Mohammed volgens oorlewering na 'n gebed op 'n rots van hier na die hemel opgevaar het. Tot in die jaar 624 bid die Moslems in die rigting van Jerusalem.

Omar, die tweede regmatige kalief, word na die Arabiese verowering van Jerusalem in die jaar 637 deur die patriarg van die stad uitgenooi om by die heilige plekke te bid. Hy wys dit egter van die hand om nie die gevoelens van die christene te krenk nie. Die Islamitiese heersers van Jerusalem belemmer dan ook nog voor nog na die kruistogte die pelgrimstogte van Christelike gelowiges na Jerusalem.

[wysig] Die Islamitiese jaar en feeste

[wysig] Groeperinge in Islam

  • Soenniete
  • Sjiïete
  • Volks-Islam
  • Wahabi

[wysig] Islamitiese mistisisme

[wysig] Moderne Islam as wêreldgodsdiens

[wysig] Kulturele bydraes tot die skepping van die Afrikaanse taal

Die oudste tekste wat in die Afrikaanse taal opgeteken word, is vertalings uit Arabies, wat deur Kaapse Moslems geskryf word. Die Bayaan-ud-diyn - "Uiteensetting van die Geloof" - ontstaan in 1869. Die Kaapse Moslemgemeenskap gebruik vir hierdie publikasies die Arabiese skrif.

[wysig] Notas

  1. Daar word soms na Moslems verwys as "Mohammedane". Die term word egter as beledigend ervaar aangesien dit suggereer dat hulle die profeet Mohammed aanbid, wat nie die geval is nie. Die term het in elk geval in Afrikaans grootliks in onbruik verval.

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Algemeen

[wysig] Islam in Suid-Afrika

[wysig] Moslemkultuur

[wysig] Islamitiese skakels

[wysig] Opposisie teen Islam

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com