Arabies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Arabies is 'n semitiese taal wat deur honderde miljoene mense in Noord-Afrika en Wes-Asië as moedertaal gebesig word en deur vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal verwend word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken.