13 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
13 April is die 103de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (104de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 262 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeurtenisse
- 1111 Hendrik V word as Heilige Romeinse keiser gekroon.
- 1180 Frederik Barbarossa vaardig die Gelnhausen-handves uit.
- 1598 Koning Hendrik IV van Frankryk gee godsdiensvryheid aan die Hugenote met die Edik van Nantes.
- 1829 Die Britse Parlement gee vryheid van geloof aan die Rooms-Katolieke.
- 1849 Hongarye word 'n republiek.
- 1861 Amerikaanse Burgeroorlog: Fort Sumter gee oor.
- 1873 Colfax-slagting.
- 1883 Alferd Packer word veroordeel weens kannibalisme.
- 1902 James C. Penney se eerste winkel word geopen in Kemmerer, Wyoming.
- 1941 Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 1970 Die suurstoftenk van Apollo 13 ontplof.
- 1990 Die Sowjet-Unie erken die Katin-slagting.
- 1997 Tiger Woods word die jongste golfspeler om die Meesterstoernooi te wen.
[wysig] Geboortes
- 1519 Catherina de Medici, koningin van Frankryk († 1589).
- 1570 Guy Fawkes, samesweerder teen Protestanse regering van Jakobus I van Engeland († 1606).
- 1743 Thomas Jefferson, politikus († 1826).
- 1852 F.W. Woolworth, sakeman, stigter van Woolworth's († 1919)
- 1860 James Ensor, skilder († 1949).
- 1872 Alexander Roda Roda, skrywer († 1945).
- 1892 Heer Robert Alexander Watson-Watt, uitvinder van radar († 1973).
- 1894 Arthur Fadden, dertiende Eerste Minister van Australië († 1973).
- 1906 Samuel Beckett, skrywer († 1989).
- 1909 Eudora Welty, skrywer († 2001).
- 1913 Robert Hingson, uitvinder († 1996-10-09).
- 1919 Howard Keel, akteur, sanger († 2004).
- 1923 Don Adams, akteur (Get Smart), komediant († 2005).
- 1924 Stanley Donen, direkteur.
- 1935 Erich von Däniken, skrywer.
- 1935 Lyle Waggoner, akteur.
- 1939 Paul Sorvino, akteur.
- 1944 Jack Casady, musikant ("Jefferson Airplane").
- 1946 Al Green, sanger.
- 1950 Ron Perlman, akteur.
- 1951 Peabo Bryson, pop sanger.
- 1954 Jimmy Destri, musikant.
- 1963 Garry Kasparov, skaakmeester.
- 1964 Caroline Rhea, aktrise.
- 1970 Rick Schroder, akteur.
- 1976 Jonathan Brandis, akteur.
[wysig] Sterftes
- 1695 Jean de la Fontaine, Franse digter (* 1621).
- 1925 Elwood Haynes, Amerikaanse uitvinder motorkarpionier (* 1857).
- 2000 Giorgio Bassani, Italiaanse skrywer [[(The Garden of the Finzi-Continis) (* 1916).
- 2002 Damon Knight, Amerikaanse skrywer van wetenskapfiksie (* 1922).
[wysig] Vakansies en vierings
- Eerste dag van die Thaise nuwe jaar
Hierdie dag in die geskiedenis: 04-12 | 04-13 | 04-14