Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
2001 - Wikipedia

2001

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 6 Januarie - Die hooggeregshof van die VSA sertifiseer George W. Bush as die wenner van die 2000 VSA presidensiële verkiesing.
  • 15 Januarie - Wikipedia, 'n veeltalige ensiklopedie, word vrygestel (Wikipediadag).
  • 29 Januarie - Duisende studentebetogers in Indonisië storm die parlement en eis dat president Abdurrahman Wahid bedank oor beweerde betrokkenheid in korrupsieskandale.
  • 31 Januarie - 'n Libiër word skuldig bevind vir sy deelname in die bomaanval van Pan Am vlug 103 wat in Lockerbie, Skotland geval het in 1988.
  • Februarie - Britse en VSA magte bombardeer die Irakese lugafweernetwerk tydens die Irakese ontwapening.
  • 6 Februarie - Likud Party leier Ariel Sharon word verkies as eerste minister van Israel.
  • 9 Februarie - Die duikboot USS Greeneville sink per ongeluk die vissersboot Ehime-Maru.
  • 12 Februarie - Die NEAR Shoemaker ruimtetuig land op die 433 Eros asteroïed.
  • 13 Februarie - 400 mense sterf in El Salvador as gevolg van 'n 6.6 aardbewing.
  • 16 Februarie - 3 mense sterf na VSA- en Verenigde koninkrykmagte 'n voorstad van Bagdad bombardeer.
  • 19 Februarie - 'n Museum oor die Oklahoma-stad-bomaanval word ingewy.
  • 20 Februarie - FBI agent Robert Hanssen word gearresteer en aangekla van spioenasie vir Rusland.
  • 26 Februarie - Europese unie verdrag van Nizza geteken.
  • 1 Maart - Wang Wei, in 'n Sjinese vegvliegtuig tref 'n VSA spioenvliegtuig.
  • 1 Maart Voormalige Joego-Slawiese president Slobodan Milosevic gee oor aan polisie.
  • 20 April - Die beweging teen globaliseering hou 'n beraad en groot betoging teen die Vrye handel area van die Amerikas beraad in Quebec.
  • 10 Mei - Meer as 120 mense sterf in 'n stormloop by 'n sokkerwedstryd in Ghana.
  • 19 Junie - 23 mense sterf op 'n Irakese sokkerveld in Tel Afr na 'n VSA missiel aanval.
  • 21 Junie - Algehele sonsverduistering.
  • 2 Julie - Die eerste onafhanklike kunsmatige hartinplanting.
  • 11 September - Meer as 3 000 mense sterf in die 11 September 2001 terreuraanval.
  • 4 Oktober - Aanvalle met antraks in die VSA, bekend gemaak.
  • 7 Oktober - VSA aanval van Afganistan begin.
  • 14 November - Die Doha verklaring aanvaar.
  • 14 Desember - Ringvormige sonsverduistering.
  • 27 Desember - Sjina verky permanente normale handelstatus met die VSA.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Nobelpryswenners

  • Fisika: Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
  • Chemie: William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
  • Geneeskunde: Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
  • Letterkunde: V.S. Naipaul.
  • Vrede: Verenigde Nasies, Kofi Annan.
  • Ekonomie: George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz.

Eeue | Geskiedenis

20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu
1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com