1990
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 25 April Die Hubble ruimte teleskoop word ontplooi.
- 3 Oktober Hereniging van die Bondsrepubliek Duitsland (BRD; Wes-Duitsland) en die Duitse Demokratiese Republiek (DDR; Oos-Duitsland): Die deelstate van die DDR sluit by die BRD aan.
- 23 Desember - Die Republiek van Slovenië stem om weg te breek van die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoeslawië.
- P.M. Senge ontwikkel die konsep van stelselgrondvorms of oertipes as deel van 'n benadering om 'n lerende organisasie te beskryf
- D.K. Hitchins ontwikkel die Verenigde stelselhipotese asook die Nuwe Stelselingenieurswese Benadering
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 22 Februarie - Thomas Ochse Honiball, Suid-Afrikaanse spot- en strokiesprentkunstenaar (* 1905)
1987 | 1988 | 1989 | 1990 | 1991 | 1992 | 1993 |
19e eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |