1949
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Suid-Afrika - Verbod op gemengde huwelikswette. Afsonderlike toue by poskantore vir blankes en nie-blankes. Die Suid-Afrikaanse Pond word gedevalueer.
- 1 April - Newfoundland word verenig met Kanada.
- 4 April - NATO vorm
- 7 Oktober - Stigting van die Duitse Demokratiese Republiek
- 27 Desember - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.
[wysig] Geboortes
- 22 Junie Meryl Streep, akteur.
[wysig] Sterftes
- 29 Oktober George Ivanovitch Gurdjieff
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1946 | 1947 | 1948 | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 |