Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
25 April - Wikipedia

25 April

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

25 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (116de in skrikkeljare). Daar volg nog 250 dae in die jaar.

Mar - April - Mei
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
2005 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1719 Daniel Defoe se Robinson Crusoe word gepubliseer.
  • 1792 Struikrower Nicolas J. Pelletier word die eerste persoon om met 'n guillotine tereggestel te word.
  • 1859 Werk begin met die bou van die Suezkanaal.
  • 1898 Die kongres van die VSA verklaar oorlog teen Spanje.
  • 1901 Die staat van New York in die VSA vereis outomobiel nommerplate.
  • 1926 Reza Kahn word tot die Sjah van Iran bekroon as "Pahlevi".
  • 1943 Tydens die Tweede Wêreldoorlog land geallieërde magte Sicillië.
  • 1945 VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elbe rivier.
  • 1945 Die Verenigde nasies word in San Francisco, Kalifornië gevorm.
  • 1953 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA.
  • 1959 Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.
  • 1974 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
  • 1980 'n Maneuver om VSA-ambasade gyselaars te red in Iran vaal.
  • 1982 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
  • 1983 VSA-leerling Samantha Smith word genooi na die Sowjet-Unie deur Yuri Andropov as gevolg van haar brief aan hom.
  • 1983 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan.
  • 1988 John Demjanuk, bekend as "Ivan the Terrible" in die Treblinka verdelgings kamp, ontvang 'n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsoortredings tydens die Tweede Wêreldoorlog
  • 1990 Die Hubble ruimte teleskoop ontplooi.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

  • ANZAC" dagin Australië en Nieu-Seeland.
  • "Carnation Revolution" gevier in Portugal.
  • Robigalië in die Romeinse ryk.
  • Haile Selassie se besoek aan Jamaika.

Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com