20 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
20 April is die 110de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (111de in skrikkeljare). Daar volg nog 255 dae.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1862 Die eerste pasteurisasie toest iis voltooi deur Louis Pasteur en Claude Bernard.
- 1902 Pierre en Marie Curie isoleer radium.
- 1972 Apollo 16 land op die maan.
- 2001 Die beweging teen globaliseering hou 'n beraad en groot betoging teen die Vrye handel area van die Amerikas beraad in Quebec stad, Quebec.
[wysig] Geboortes
- 1808 Charles Louis Napoleon Bonaparte, keiser (/1873-01-09).
- 1845 Philippe Pinel, dokter (/1826-10-25).
- 1889 Adolf Hitler, diktator (/1945-04-30).
- 1893 Joan Miró, skilder (/1983-12-25).
- 1915 Joseph Wolpe, psigotreapeut (/1997-12-04).
- 1928 Gerald S. Hawkins, sterrekundige.
- 1939 Gro Harlem Brundtland, politikus.
- 1949 Jessica Lange, akteur.
[wysig] Sterftes
- 1769 Pontiac, leier van die Ottawa stam (circa 1720/).
- 1869 Carl Loewe, komponis (1796-11-30/).
- 1908 Henry Chadwick, skrywer (1824-10-05/).
- 1912 Bram Stoker, skrywer (1847-11-08/).
- 1932 Giuseppe Peano, wiskundige (1858-08-27/).
- 1940 Alfred Cort Haddon, antropoloog (1855-05-24/).