Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
27 April - Wikipedia

27 April

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

27 April is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (118de in skrikkeljare). Daar volg nog 248 dae.

Mar - April - Mei
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
2005 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1124 David van Skotland word koning.
  • 1296 Die Skotte word by die slag van Dunbar verslaan.
  • 1509 Pous Julius II skors die Italiaanse staat van Venesië.
  • 1521 Ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellan word in die Filippyne vermoor.
  • 1565 Cebu City word gevestig as die eerste Spaanse kolonie die Filippyne.
  • 1667 John Milton verkoop die kopiereg van Paradise Lost vir £10.
  • 1773 Die Britse parlement neem die Teewet aan om die Oos-Indiese maatskappy te red deur hul 'n monopolie te gee in die Noord-Amerikaanse teemark.
  • 1805 Berbers en vlootsoldate van die VSA val Derna in Tripoli aan.
  • 1813 Oorlog van 1812: Die Verenigde State se troepe neem die hoofstad Ontario, van York oor (huidiglik Toronto, Ontario).
  • 1840 Grondsteen van Paleis van Westminster, Londen word gelê deur die vrou van Heer Charles Barry.
  • 1861 VSA-president Abraham Lincoln skort die habeas corpus bevelskrif op.
  • 1865 Ongeveer 1 700 mense, meestal Andersonville tronk gevangene, sterf na die Sultana stoomskip opblaas en sink in die Mississippirivier.
  • 1908 Die 1908 somer Olimpiese spele begin in Londen.
  • 1909 Die sultaan van Turkye Abdul Hamid II word omvergewerp, en sy broer Murat V opgevolg.
  • 1941 Duitse troepe betree Athene tydens die Tweede Wêreldoorlog.
  • 1947 Babe Ruth-dag word gevier in die Yankee Stadium.
  • 1950 Apartheid: In Suid-Afrika word die Wet op Groepsgebiede goedgekeur en rasse word formeel geskei.
  • 1960 Togo verkry onafhanklikheid van Frans-geadministreerde VN beheer.
  • 1961 Sierra Leone verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk.
  • 1967 Expo '67 open in Montréal (Québec).
  • 1981 Xerox PARC kondig die rekenaarmuis aan.
  • 1986 Captain Midnight (John R. MacDougall) kaap HBO se satelliet en saai sy eie boodskap uit na die kykers van HBO.
  • 1994 Vryheidsdag ingestel na afloop van die eerste RSA volskaalse demokratiese verkiesing op hierdie dag. Nelson Mandela verkies as president onder ANC leierskap, volg FW de Klerk onder NP leierskap, op.
  • 1997 Andrew Cunanan vermoor Jerffrey Trail, en begin 'n moordtog wat duur tot Julie en eindig met die moord van mode-ontwerper Gianni Versace.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

  • 1124 Koning Alexander I van Skotland.
  • 1404 Koning Philip III van Frankryk.
  • 1521 Ferdinand Magellan, ontdekkingsreisiger (b. 1470)
  • 1605 Pous Leo XI (b. 1535)
  • 1613 Robert Abercromby, Jesoeït
  • 1813 Zebulon Pike, berg man, ontdekkingsreisiger
  • 1882 Ralph Waldo Emerson, skrywer.
  • 1915 Alexander Scriabin, komponis.
  • 1932 Hart Crane, skrywer.
  • 1965 Edward R. Murrow, joernalis.
  • 1972 Kwame Nkrumah, eerste leier van Ghana na onafhanklikheid
  • 1978 Sardar Mohammed Daoud, President van Afghanistan
  • 1992 Olivier Messiaen, komponis.
  • 1995 Willem Frederik Hermans, skrywer.
  • 1999 Al Hirt, musikant
  • 2002 George Alec Effinger, skrywer.

[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com