Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Feb - Maart - Apr | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Maart is die derde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Dit is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog.
[wysig] Gebeure in Maart
- 17 Maart is St. Patrick Dag een van die Publieke Vakansie dae in die Republiek van Ierland.
- 25 Maart is Moedersdag in die Verenigde Koninkryk.
[wysig] Trivia
- In Maart beweeg die Son deur die zodiac konstellasie Aquarius en Pisces.
- Die teken van die zodiac in die maand Maart is Pisces en Aries.