1924
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 3 Januarie Die antieke graf van die Egiptiese Farao Toetankamen word ontdek deur Howard Carter
- Professor Raymond Dart vind die oeroue skedel van die sogenaamde Taungkind naby Taung in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.
- Generaal James Barry Munnik Hertzog word die derde Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 3 Augustus - Joseph Conrad, Engelse skrywer.
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1921 | 1922 | 1923 | 1924 | 1925 | 1926 | 1927 |