Apollo 13
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel handel oor die Maan missie. Daar is ook 'n film met die naam Apollo 13.
Apollo 13 was 'n Amerikaanse ruimte missie, deel van die Apollo program. Dit was veronderstel om die derde missie te wees om op die Maan te land.
Die Apollo 13 wapen bevat drie vlieënde perde, en die leuse Ex luna, scientia, en die naam van die missie in Romeinse nommers.