Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
1 April - Wikipedia

1 April

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

1 April is die 91ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (92ste in skrikkeljare). Daar volg nog 274 dae in die res van die jaar.

Mar - April - Mei
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
2005 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 527 - Die Bisantynse keiser Justinus I wys sy neef Justinianus I aan as medeleier en opvolger.
  • 1572 - Den Briel (Brielle) in Nederland word deur die 'Watergeuzen' ingeneem. Begin van die opstand teen Spanje.
  • 1826 - Die binnebrandenjin word gepatenteer.
  • 1867 - Singapoer word 'n Britse kroon kolonie.
  • 1918 - Die R.A.F. word gestig.
  • 1924 - Adolf Hitler word tot 5 jaar gevonnis vir sy leidende rol in die "Hitler-Putsch" (Hitler-staatsgreep).
  • 1945 - In die Tweede Wêreldoorlog val troepe van die Verenigde State Okinawa binne.
  • 1949 - Newfoundland verenig met Kanada.
  • 1960 - Tiros I, die eerste weersatelliet, word gelanseer.
  • 1973 - Project Tiger, 'n tierbewaringsprojek, word in die Corbett Nasionale Park in Indië gestig.
  • 1976 - Steve Jobs en Steve Wozniak stig Apple Computer.
  • 2001 - Slobodan Milosevic gee homself oor om vir oorlogsmisdade verhoor te word.

[wysig] Geboortes

  • 1578 - William Harvey, dokter († 1657-3 Junie).
  • 1732 - Franz Joseph Haydn, komponis († 1809).
  • 1776 - Sophie Germain, wiskundige († 1831).
  • 1875 - Edgar Wallace, skrywer († 1932).
  • 1815 - Otto von Bismarck, politikus († 1898).
  • 1865 - Richard Zsigmondy, chemikus († 1929-23 September).
  • 1873 - Sergei Rachmaninoff, komponis, pianis, en dirigent († 1943).
  • 1901 - Whittaker Chambers, spioen († 1961).
  • 1919 - Joseph E. Murray, chirurg.
  • 1922 - William Manchester, skrywer.
  • 1926 - Anne McCaffrey, wetenskapsfiksieskrywer.
  • 1929 - Milan Kundera, skrywer.
  • 1931 - Rolf Hochhuth, skrywer.
  • 1933 - Claude Cohen-Tannoudji, wiskundige.
  • 1947 - Alain Connes, wiskundige.
  • 1949 - Gil Scott-Heron, musikant, komponis.
  • 1953 - Barry Sonnenfeld, regisseur.
  • 1955 - Ronnie Burk, surrealis en VIGSaktivis († 2003).
  • 1971 - Method Man, musikant.

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

  • April-gekkedag, vergelyk 28 Desember vir die Katolieke lande.
  • Die Romeine het Veneralia gevier vir Venus.
  • In Japan is dit die begin van die nuwe finansiële en skooljaar.

Sien ook vakansie-, vierings-, en waarnemingsdae wat elke jaar op 'n ander dag val.


Dae in die Geskiedenis:31 Maart 1 April 2 April

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com