Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
30 April - Wikipedia

30 April

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

30 April is die 120ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (121ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 245 dae in hierdie jaar.

Mar - April - Mei
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
2005 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 313 - Romeinse keiser Licinius verenig die totale Oostelike Romeinse Ryk onder sy heersing.
  • 1789 - George Washington lê 'n eed af om die eerste verkose President van die Verenigde State te word.
  • 1803 - Louisiana Purchase: Die Verenigde State koop die Louisiana gebied by Frankryk vir $15 miljioen en vergroot die grootte van die nasie oornag.
  • 1812 - Die gebied van Orleans word die 18de V.S. staat met die naam Louisiana.
  • 1900 - Hawaii word 'n gebied van die Verenigde State, met Sanford B. Dole as goewerneur.
  • 1900 - Casey Jones sterf terwyl hy die trein Cannonball Express probeer stop.
  • 1904 - Louisiana Purchase Exposition World's Fair open in Saint Louis, Missouri.
  • 1939 - Franklin Delano Roosevelt is die eerste President van die Verenigde State wat op televisie verskyn.
  • 1939 - Die 1939 New York World's Fair open.
  • 1945 - Adolf Hitler en Eva Braun pleeg selfmoord nadat hulle getroud was vir een dag.
  • 1947 - In Nevada word Boulder dam amptelik hernoem na die Hoover Dam.
  • 1948 - In Bogota, Colombia word die Organisasie van Amerikaanse State gestig.
  • 1966 - Anton LaVey stig die Kerk van Satan.
  • 1975 - Noord-Vietnamese troepe verower Saigon, en beëindig die Vietnam Oorlog.
  • 1991 - 'n Tropiese sikloon tref Bangladesh en ongeveer 125,000 mense sterf.
  • 1992 - CERN kondig aan dat die World Wide Web vry sal wees vir almal sonder enige koste.
  • 1998 - NAVO lidmaatskap vergroot deur die goedkeuring van die toelating van die Czech Republiek, Hongarye en Pole.
  • 2001 - Dennis Tito, die eerste 'ruimtetoeris' vertrek in 'n Russiese vuurpyl na die Internasionale ruimtestasie (Engels: International Space Station).

[wysig] Geboortes

  • 1602 - William Lilly, astroloog (d. 1681)
  • 1662 - Koningin Mary II van Engeland (d. 1694)
  • 1777 - Carl Friedrich Gauss, wiskundige, astronoom (d. 1855)
  • 1780 - Charles Nodier, Franse skrywer (d. 1844)
  • 1870 - Franz Lehár, komponis (d. 1948)
  • 1883 - Jaroslav Hasek, skrywer (d. 1923)
  • 1889 - Ellis Wilson, kunstenaar
  • 1893 - Joachim von Ribbentrop, Nazi buitelandse minister (d. 1946)
  • 1898 - Cornelius Vanderbilt Jr., verslaggewer, outeur, dosent
  • 1908 - Eve Arden, aktrise, ook gelys as 1912, (d. 1990)
  • 1909 - Koningin Juliana van die Nederlande (d. 2004)
  • 1910 - Al Lewis, akteur (The Munsters)
  • 1916 - Robert Shaw, dirigent
  • 1926 - Cloris Leachman, aktrise (Oscar wenner, 1971) ook gelys as 1930
  • 1929 - Klausjürgen Wussow, akteur
  • 1933 - Willie Nelson, country-musikant, komponis, akteur
  • 1938 - Koningin Beatrix, van die Nederlande
  • 1938 - Gary Collins, akteur
  • 1938 - Larry Niven, outeur
  • 1940 - Burt Young, akteur
  • 1941 - Johnny Farina, kitaar-speler (Santo and Johnny)
  • 1943 - Bobby Vee, sanger
  • 1944 - Jill Clayburgh, aktrise
  • 1944 - Richard Schoff, sanger (The Sandpipers)
  • 1945 - Annie Dillard, digter
  • 1946 - Koning Carl XVI Gustav van Swede
  • 1946 - Don Schollander, Olimpiese goue medalje vir swem
  • 1948 - Perry King, akteur
  • 1949 - Rand Noël, astroloog, filosoof
  • 1953 - Marie Osmond, sangeres (The Osmonds)
  • 1967 - Turbo B, rapper (Snap)
  • 1969 - Clark Vogeler, rock kitaar-speler (The Toadies)
  • 1972 - J.R. Richards, sanger (Dishwalla)
  • 1973 - Jeff Timmons, R&B sanger (98 Degrees)
  • 1964 - Barrington Levy, reggae-musikant
  • 1982 - Kirsten Dunst, aktrise


[wysig] Sterftes

  • 65 - Lucan, Romeinse digter
  • 1865 - Robert Fitzroy, Engelse admiraal
  • 1875 - Jean Frederic Waldeck, Franse ontdekkingsreisiger, litograaf en kartograaf, oorlede op 'n ouderdom van 109
  • 1883 - Edouard Manet, impressionistiese skilder
  • 1936 - Alfred Edward Housman, digter
  • 1945 - Adolf Hitler en Eva Braun (selfmoord)
  • 1956 - Alben W. Barkley, voormalige Visie President van die Verenigde state
  • 1970 - Inger Stevens, aktrise
  • 1974 - Agnes Moorehead, aktrise
  • 1982 - Lester Bangs, musiek joernalis, outeur, musikant
  • 1983 - George Balanchine, danser
  • 1983 - Muddy Waters, blues musikant


[wysig] Vakansiedae

  • Scandinavië - Die koms van lente, Walpurgis Night
  • Swede - Geboortedag van Koning Carl XVI Gustav
  • Die Nederlande - Koninginnedag
  • Romeinse Ryk - Derde dag van die Floralia ter ere van Flora



Sien ook:

April 28 - April 29 - Maart 30 - Mei 30 -- lys van al die dae

Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com