1976
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 16 Junie - Oproer in Soweto oor die gebruik van Afrikaans in swart skole.
- Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se televisiediens begin.
- 4 Julie - Israeli valskermsoldate bevry 103 gyselaars wat deur Palestynse vliegtuigkapers in Entebbe Uganda aangehou word tydens Operasie Entebbe.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 5 April - Howard Hughes, vliegpionier en filmregisseur
- 16 Junie - Hector Pieterson en vele ander jeugdiges tydens die oproer in Soweto
1973 | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 |
19e eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |