8 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
8 April is die 98ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (99ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 267 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1513 - Ponce de Leon maak aanspraak op Florida vir Spanje.
- 1646 - Die eerste koerant advertensie verskyn in Engeland.
- 1730 - Die eerste New Yorkse sinagoge, Shearith Israel, word ingewy.
- 1904 - Frankryk en Groot Britanje teken die Entente cordiale.
- 1905 - Die Britse Oos Afrika protektoraat word die Keniaanse kolonie.
[wysig] Geboortes
- 563 VC - Gautama Buddha (d. 483 BC).
- 1868 - Christiaan IX van Denmarke.
- 1872 - Ivan Bloch, dokter (d. 1922).
- 1875 - Albert I van België (d. 1934).
- 1859 - Edmund Husserl, filosoof (d. 1938).
- 1892 - Mary Pickford, akteur (d. 1979).
- 1911 - Emil Cioran, folosoof (d. 1995).
- 1919 - Ian Smith, politikus.
- 1926 - Jürgen Moltmann, teoloog.
- 1929 - Jacques Brel, sanger (d. 1978).
- 1933 - Fred Ebb, komponis.
- 1938 - Kofi Annan politikus.
[wysig] Sterftes
- 1492 - Lorenzo de Medici, politikus.
- 1848 - Gabriel Donizetti komponis.
- 1950 - Vaslav Nijinsky danser.
- 1973 - Pablo Picasso skilder.
- 1983 - Omar Bradley generaal.
- 1990 - Ryan White VIGS aktivis.
[wysig] vakansie dae
- Wêreldwye Roma nasie dag.
Sien ook:
April 6 - April 7 - Maart 8 - Mei 8 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember