1932
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
[wysig] Geskiedenis
- 27 Januarie - Marjorie Hingle word in 'n Johannesburgse tussenverkiesing die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
- 28 Januarie - Japanse troepe beset Shanghai in Sjina.
- 24 Junie - 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
[wysig] Fisika
- Chadwick ontdek neutrone, die neutrale boustene van die kern van 'n atoom.
[wysig] Geboortes
- 29 November - Jacques Chirac; Franse president
[wysig] Sterftes
- 15 Julie - C.J. Langenhoven, Afrikaanse skrywer
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1929 | 1930 | 1931 | 1932 | 1933 | 1934 | 1935 |