1885
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Die Nederlandse skilder Vincent van Gogh verf Die Aartappeleters tydens sy verblyf in Nuenen, Nederland. Dit is 'n olieverfskildery op doek.
- 22 Desember - Ito Hirobumi, 'n samoerai van Choshu, word die eerste Eerste Minister van Japan.
[wysig] Geboortes
27 April - dr. Karl Bremer gebore op Hopefield, Wes-Kaap.
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1882 | 1883 | 1884 | 1885 | 1886 | 1887 | 1888 |