1995
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 04-19 'n Bom in die Alfred P. Murrah federale gebou in Oklahoma City, Oklahoma veroorsaak die dood van 168 mense.
- 06-24 Suid-Afrika wen die William Webb Ellis-beker (Rugby Wêreldbeker) op Ellispark in Suid-Afrika.
- 10-10 President Nelson Mandela besoek Genadendal.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
1992 | 1993 | 1994 | 1995 | 1996 | 1997 | 1998 |
19e eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |