1974
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Die staatshoof van Paraguay, generaal Alfredo Stroessner, bring 'n staatsbesoek aan Suid-Afrika
- Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Québec
- Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade
- 25 April 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 24 Desember - Sikloon Tracy verwoes meeste van Darwin, Australië.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 22 Junie Darius Milhaud, komponis
1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978 -- 1979